NG Gemeente Gansbaai Vrouediens

NG Gemeente Gansbaai Vrouediens

NG Kerk Gansbaai

Die Vrouediens van die gemeente onder leiding van Lisel Joubert en Francil Kotze het die werksaamhede en struktuur daarvan ondersoek en twee fokusareas identifiseer, naamlik Grasvryheidsbediening en Projekte. Lidmate wat betrokke wil raak by enige van die werksaamhede kan hul voorkeure op die onderstaande vorm aandui en dan by die kerkkantoor afgee of epos na gamswart@gmail.com

                                                  KOMMISSIE VROUEBEDIENING
Naam:                                                    
Kontaknr:

GASVRYHEIDSBEDIENING

Ek sal graag wil help met koördinering en beplanning
Ek wil graag help met reël van spesiale funksies vir vroue
Ek wil graag help met reëlings vir ‘n vrouekamp

Pannekoekbeurte (6 per jaar)
Bak
Strooi/rol
Geld te behartig
Deeg aan te maak die vorige dag

Teetafel by Vrydagmark (2  per jaar)
Sorg vir eetgoed
Te help met bediening

Begrafnisse waar families/wyke nie kan help met verversings:
Maak van toebroodjies
Bedien van tee/koffie

Pinkstermaal
Sop te kook
Brood te voorsien
Konfyt en margarien te voorsien
Versier/tafels dek
Op te ruim na die tyd (of skoonmaker te borg)

Kerssangdiens
Broodjies te maak
Versier/tafels dek
Bediening van tee/koffie
Opruim (of skoonmaker borg)

PROJEKTE
A.  HUIS E Robertson Kinderhuis

Wil jy deel van kommissie wees? Hier dink, beplan en neem ons besluite as ‘n span.
Wil jy net vriendin wees op wie se nommer ons kan druk as hulp nodig is?
Wil jy deel wees van basaar? Koekietafel is ons gemeente se verantwoordelikheid
Koordineerder van koekieprojek
Bak van koekies of beskuit
Weeg, merk en verpak van koekies
Bemanning van tafel, 4 Maart, Robertson
Jaarlikse kamp: 5-7 Mei
Wil jy ‘n aktiwiteit borg? Soos bv plesierboot se koste, brandstof vir uitstappies
Sou jy graag wou help met geestelike begeleiding vir die naweek
Wil jy help met voorbereiding van ‘n dis
Wil jy net ‘n finansiele bydrae maak
Sal jy graag Sondag 7 Mei vir 2 of 3 dogters vir ‘n ligte middagete wou nooi
Sou jy enige ander voorstel wou maak

B.  Okkie Smuts Koshuis
Ek wil graag help met koordinering of beplanning
My naam kan op lys kom vir skenkings
Ek wil graag besoeke bring aan koshuis

C.   Werkskeppingsprojek
Ek wil graag help met koordinering van projek
Ek kan materiaal en/of naaldwerkmasjien skenk/beskikbaar stel
Ek help graag met aanleer van vaardighede (een oggend per week)
Ek help graag met kreatiewe voorstelle vir moontlike produkte

D.  Kinders - Michelle Marais Studiesentrum
Een tot een hulp met leerders se huiswerk (Spesifiseer hoeveel middae, riglyne word gegee)

Skenking van vrugte en water

Laerskool Gansbaai
Ek help graag met spesifieke behoefte van ‘n kind (riglyne word gegee, sal behels met sand speel, klei speel ens). (Spesifeer hoeveel middae)

Leesgroepie
Ek sal graag in Laerskool Gansbaai biblioteek in die middae vir ‘n uur vir kinders lees.
(Hoeveel middae) 

NG Gemeente Gansbaai Vrouediens

A Swart

Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Breathtaking Winter Views Across Grootbos and Walker Bay

Breathtaking Winter Views Across Grootbos and Walker Bay

The parting shot this week is actually in two parts taken across the landscape today, which was a glorious winter's day. 

Grootbos Foundation
Warm Up Your Home This Winter

Warm Up Your Home This Winter

As the days get shorter, the colours in your home can make all the difference.

West Coast Inspiration

West Coast Inspiration

Looking for finishes that combine natural beauty with lasting durability? 

Damp Walls? Fix the Cause First

Damp Walls? Fix the Cause First

Noticed damp patches or water stains on your walls? Painting over the problem won't make it disappear.

Overstrand Tourism Diary: 10 - 16 June 2026

Overstrand Tourism Diary: 10 - 16 June 2026

Here’s the latest Overstrand Tourism Diary, filled with music, markets, walks, workshops...

Gansbaai Tourism
Why Renting a Cement Mixer Is Better Than Buying One

Why Renting a Cement Mixer Is Better Than Buying One

For many builders, contractors, and homeowners, a cement mixer is essential for getting the job done. But does it make sense to buy one?

Coastal Hire Gansbaai
See All Articles