Blog

Seemeeu 4/2017: Hoe werk die Vrouebediening

Seemeeu 4/2017: Hoe werk die Vrouebediening

NG Kerk Gansbaai

As Vrouebediening wil ons net graag weer ons werksaamhede verduidelik. Die Vrouebediening is ‘n bediening soos enige ander (bv Barmhartigheid, Uitreik, Jeug, ens.) Ons funksioneer bietjie anders as die Vrouediens van ouds. Die Vrouebediening probeer inisiatief neem op gebiede wat nie deur ander bedieninge opgevang word nie. Daarom bestaan ons nou uit twee bene. Die eerste is die Gasvryheidsbediening, wat instaan by Pinkstermaal, gemeente-ete, kerssangdiens en ander geleenthede wat vooraf bepaal is. As die vrouebediening ‘n geleentheid reël is dit vir die hele gemeente omdat ons dinge wil hoor en doen wat ons gemeente en gemeenskap kan opbou. Die tweede been bestaan uit projekte. Op die oomblik het ons vier projekte, maar ons is oop vir voorstelle. Die plekke waar ons betrokke is, is Herberg Kinderhuis, Laerskool Okkie Smuts se koshuis, Michelle Marais studiesentrum en ‘n werskeppingsprojek. Ons weet baie gemeentelede is betrokke by Barmhartigheid en ander projekte, maar as jy miskien nog ‘n holtetjie wil vind waar jy jou wil uitleef is hierdie die plek, veral waar jy graag ook iets nuuts wil inisieër. Vir meer inligting kontak Lisel Joubert of Fransil Kotze.

Seemeeu 4/2017: Hoe werk die Vrouebediening

Lisel Joubert

Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Why You Don’t Have to Say Yes to Everyone

Why You Don’t Have to Say Yes to Everyone

Always saying YES does not buy you worth.

Rewilding Festival and R1 Million Fundraising Goal

Rewilding Festival and R1 Million Fundraising Goal

GGAP has completed our mural gift for Mathilda at Groeneweide.

Choosing Exterior Paint Colours for South African Homes

Choosing Exterior Paint Colours for South African Homes

Bring a little South African colour home!

Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026

Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026

Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026.

Gansbaai Golf Club
Meet the Woman Behind Elite Fires & Shutters

Meet the Woman Behind Elite Fires & Shutters

Behind Elite Fires & Shutters is Cornè Engelbrecht.

Elite Fires & Shutters
Overberg Geoscientists Group - October 2026 Newsletter

Overberg Geoscientists Group - October 2026 Newsletter

The latest Overberg Geoscientists Group newsletter is out!

See All Articles