Blog

Seemeeu 4/2017: Jeugkerssangdiens

Seemeeu 4/2017: Jeugkerssangdiens

NG Kerk Gansbaai

Sondag, 12 November 2017, het die Jeugbediening weereens ‘n luisterryke Kerssangdiens onder leiding van dr. Lisel Joubert aangebied met tema: God was vir ons goed.

Die program het  op ‘n hoë noot begin met Academia Gansbaai se Marimba orkes se uitvoering van Amazing Grace. Die program is afgewissel met koorsang, gemeentesang en voorlesings. Kore wat opgetree het was van Laerskool Okkie Smuts, Gansbaai Primêr en  Laerskool Gansbaai (grondslagfase en intersenfase). Die Hoërskoolleerlinge het ‘n tablo gevorm wat die geboorte van Christus uitbeeld.  Voorlesings is deur Lara Strydom, Hilke Swanepoel en Carli Lourens gedoen. Orrelspel is deur Mya Joubert gelewer. Die program is afgesluit met ‘n Marimba-uitvoering van die immergewilde lied Stille Nag. Baie dankie aan elke kind wat deelgeneem het aan hierdie pragtige uitvoering. Ons as gemeente is trots op ons jeug! Baie dankie ook aan die leerkragte en ander vrywilligers wat gehelp het om die aand ‘n sukses te maak. Ons sien uit na volgende se jaar diens. Die verrigtinge is afgesluit met ‘n saamkuier in die Pretoriussaal (vir groot-mense) en verrassingspakkies vir die kinders.

Seemeeu 4/2017: Jeugkerssangdiens

A Swart

Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Why You Don’t Have to Say Yes to Everyone

Why You Don’t Have to Say Yes to Everyone

Always saying YES does not buy you worth.

Rewilding Festival and R1 Million Fundraising Goal

Rewilding Festival and R1 Million Fundraising Goal

GGAP has completed our mural gift for Mathilda at Groeneweide.

Choosing Exterior Paint Colours for South African Homes

Choosing Exterior Paint Colours for South African Homes

Bring a little South African colour home!

Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026

Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026

Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026.

Gansbaai Golf Club
Meet the Woman Behind Elite Fires & Shutters

Meet the Woman Behind Elite Fires & Shutters

Behind Elite Fires & Shutters is Cornè Engelbrecht.

Elite Fires & Shutters
Overberg Geoscientists Group - October 2026 Newsletter

Overberg Geoscientists Group - October 2026 Newsletter

The latest Overberg Geoscientists Group newsletter is out!

See All Articles