Aswoensdag

Aswoensdag

NG Kerk Gansbaai

Aswoensdag is die begin van Lydenstyd. Dit is ‘n dag wat ons uitnooi om ons broosheid raak te sien. In sekere tradisies word die as van die palmtakke van die vorige jaar se Palmsondag gebruik om op gelowiges se voorkop ‘n kruis te maak. Die woorde wat met hierdie handeling gepaard gaan is: “Stof is jy en tot stof sal jy terugkeer” of “Bekeer en glo die evangelie”. Die Psalms herinner ons ook op vele plekke aan ons tydelikheid en afhanklikheid. In Psalm 103: 15-16 herinner die digter ons dat ons dae is soos die van gras. Dit word egter in kontras gestel met die onverganklikheid van die liefde van die Here. Aswoensdag is die begin van 7 weke waar ons juis dan herinner word aan ons eie gebrokenheid om vreugde te vind in die Here se trou en ewigheid. Ons word uitgenooi na ‘n plek van Vryheid waar alles nie van ons afhang nie, waar ons nie altyd hoef te cope nie, waar God deernis het met ons swakheid en Hy vir ons meer as genoegsaam is.

Aswoensdag

Dr.Lisel Joubert

Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Why You Don’t Have to Say Yes to Everyone

Why You Don’t Have to Say Yes to Everyone

Always saying YES does not buy you worth.

Rewilding Festival and R1 Million Fundraising Goal

Rewilding Festival and R1 Million Fundraising Goal

GGAP has completed our mural gift for Mathilda at Groeneweide.

Choosing Exterior Paint Colours for South African Homes

Choosing Exterior Paint Colours for South African Homes

Bring a little South African colour home!

Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026

Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026

Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026.

Gansbaai Golf Club
Meet the Woman Behind Elite Fires & Shutters

Meet the Woman Behind Elite Fires & Shutters

Behind Elite Fires & Shutters is Cornè Engelbrecht.

Elite Fires & Shutters
Overberg Geoscientists Group - October 2026 Newsletter

Overberg Geoscientists Group - October 2026 Newsletter

The latest Overberg Geoscientists Group newsletter is out!

See All Articles