Lydenstyd. Tyd van gebrokenheid en belydenis, maar veral ook hoop. Die hoop wat spruit as ons rus in skeppingsmag van God. Jan Richardson* het ‘n Aswoensdag meditasie geskryf met onder andere die woorde wat mens nie los nie: “Did you not know what the Holy One can do with dust?” Met stof, met gebrokenheid, met mense, met situasies. Dit is die seisoen waar: “we freely say we are scorched” sodat ons kan verlang na wat kan wees. God het tog die hemel en aarde geskep met ‘n Woord, maar ook gevorm intiem uit die klei van die aarde, die Vader het sy Seun uit die dood opgewek, die Heilige Gees maak harde harte sag. Wat kan die Heilige nie alles verrig met stof nie?
Uit stof
19 February 2018
Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...
View ProfileWhat is Xplorio?
Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreOther Articles
Why You Don’t Have to Say Yes to Everyone
Always saying YES does not buy you worth.
Rewilding Festival and R1 Million Fundraising Goal
GGAP has completed our mural gift for Mathilda at Groeneweide.
Choosing Exterior Paint Colours for South African Homes
Bring a little South African colour home!
Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026
Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026.
Meet the Woman Behind Elite Fires & Shutters
Behind Elite Fires & Shutters is Cornè Engelbrecht.
Overberg Geoscientists Group - October 2026 Newsletter
The latest Overberg Geoscientists Group newsletter is out!












