Ek het iewers ‘n preekstudie gelees rondom die bede: “Laat ons nie in versoeking kom nie,” waar die persoon versoeking nie verbind met die daaglikse uitdagings soos sjokolade en koek nie. Hy wil juis ons herinner dat ons dan nie die diepte van die bede verstaan nie. Die versoeking het te make met die gedagtes dat ek nie meer die nut van my geloof sien nie. Begin wonder of dit enigsins ‘n verskil maak, of dit die moeite werd is. Miskien is die word “werd” ‘n leidraad. Hoe meet ek iets se waarde? Die versoeking om met kriteria van wins na ‘n lewe van afhanklikheid te kyk en dan lyk die lewe nie so winsgewend nie. Daarom leer Jesus ons bid: “en laat ons nie in versoeking kom nie” want gelukkig hou God stywer aan ons vas as wat ons aan Hom vashou.
Hoeveel is dit werd
01 March 2018
Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...
View ProfileWhat is Xplorio?
Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreOther Articles
Why You Don’t Have to Say Yes to Everyone
Always saying YES does not buy you worth.
Rewilding Festival and R1 Million Fundraising Goal
GGAP has completed our mural gift for Mathilda at Groeneweide.
Choosing Exterior Paint Colours for South African Homes
Bring a little South African colour home!
Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026
Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026.
Meet the Woman Behind Elite Fires & Shutters
Behind Elite Fires & Shutters is Cornè Engelbrecht.
Overberg Geoscientists Group - October 2026 Newsletter
The latest Overberg Geoscientists Group newsletter is out!












