Laasjaar met die Reformasiefeesvieringe het CLF ‘n pamfletreeks uitgegee met die titel: “Vrygemaak om te…”. Elke maand is die leser herinner ons is vrygemaak in Christus om te dien, om lief te hê, om na die skepping om te sien ens. Die diep oortuiging agter dit is dat as ons God se groot genade en liefde verstaan ons ons minder sal bekommer oor oorself en meer sal kan leef na buite. Vry mense dien God en hulle naaste voluit. Lydenstyd is die tyd wat ons weer herinner word, te midde van ons sondebesef, dat ons vrygespreek is in Christus. Alan Jones skryf: “The freer I am to be in the world, the freer I am to contribute to its welfare and its flourishing.”
Vry mense
07 March 2018
Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...
View ProfileWhat is Xplorio?
Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreOther Articles
Why You Don’t Have to Say Yes to Everyone
Always saying YES does not buy you worth.
Rewilding Festival and R1 Million Fundraising Goal
GGAP has completed our mural gift for Mathilda at Groeneweide.
Choosing Exterior Paint Colours for South African Homes
Bring a little South African colour home!
Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026
Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026.
Meet the Woman Behind Elite Fires & Shutters
Behind Elite Fires & Shutters is Cornè Engelbrecht.
Overberg Geoscientists Group - October 2026 Newsletter
The latest Overberg Geoscientists Group newsletter is out!












