Nuwe binneste

Nuwe binneste

NG Kerk Gansbaai

David Jones benoem in  sy boek “Soul making” die drie groot vrae van ons Christelike pad as volg: Waar vind ek dat ek geliefd is en geken word sonder grense? Waar beleef ek versoening, vergiffenis en herstel? Wanneer, op watter punt in my lewe, hou ek op om myself te regverdig en laat ek toe dat ‘n nuwe hart binne my gevorm word? Die nuwe hart is tog dit wat aan ons geskenk word as ons verlang, soms ook uit die bloute. Die profeet Jeremia skryf in die moeilike tyd van die ballingskap: “Daar kom ‘n tyd. . . ” en dan “Ek sal my woord op hulle harte skryf en dit in hulle gedagtes vaslê.” (31: 31; 33). Die King James vertaal dit as volg: “I will put in my law in their inmost parts, and write it in their hearts.” Dit volg op plek waar ek myself nie meer verontskuldig nie, maar juis omdat ek ontdek het dat ek die geliefde is.

Nuwe binneste

Dr. Lisel Joubert

Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Breathtaking Winter Views Across Grootbos and Walker Bay

Breathtaking Winter Views Across Grootbos and Walker Bay

The parting shot this week is actually in two parts taken across the landscape today, which was a glorious winter's day. 

Grootbos Foundation
Warm Up Your Home This Winter

Warm Up Your Home This Winter

As the days get shorter, the colours in your home can make all the difference.

West Coast Inspiration

West Coast Inspiration

Looking for finishes that combine natural beauty with lasting durability? 

Damp Walls? Fix the Cause First

Damp Walls? Fix the Cause First

Noticed damp patches or water stains on your walls? Painting over the problem won't make it disappear.

Overstrand Tourism Diary: 10 - 16 June 2026

Overstrand Tourism Diary: 10 - 16 June 2026

Here’s the latest Overstrand Tourism Diary, filled with music, markets, walks, workshops...

Gansbaai Tourism
Why Renting a Cement Mixer Is Better Than Buying One

Why Renting a Cement Mixer Is Better Than Buying One

For many builders, contractors, and homeowners, a cement mixer is essential for getting the job done. But does it make sense to buy one?

Coastal Hire Gansbaai
See All Articles