Jesus se Lydensweg plaas lyding sentraal. Lyding as eensaamheid, verlatenheid en fisiese lyding. Die lyding van verwerping en misverstand. Onskuldige lyding en magte van pyn en oordeel. Die Markus-evangelie draai nie doekies om nie, maar hy skryf aan die eerste Christene wat ook lyding ervaar het, dat dit die pad is waarop Jesus se volgelinge beland. Ons skram weg. Lyding word beskou as plekke waar God nie is nie, as oordeel oor ons sonde, as tekens van weerloosheid en swak geloof. Tog herinner die kerk deur mense se verhale deur die eeue dat as jy Christus soek sal jy Hom vind waar lyding is. Ook die dissipels was ongemaklik hiermee, maar hulle het misgekyk dat in Markus se verstaan dat hulle dissipelskap gevorm moet word deur die aard van Jesus se messiaskap en dit is een van dien: “Want ook die Seun van die Mens het nie gekom om gedien te word nie, maar te dien en sy lewe te gee as losprys vir baie.” (Mark 10:45)
Lyding
25 March 2018
Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...
View ProfileWhat is Xplorio?
Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreOther Articles
Why You Don’t Have to Say Yes to Everyone
Always saying YES does not buy you worth.
Rewilding Festival and R1 Million Fundraising Goal
GGAP has completed our mural gift for Mathilda at Groeneweide.
Choosing Exterior Paint Colours for South African Homes
Bring a little South African colour home!
Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026
Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026.
Meet the Woman Behind Elite Fires & Shutters
Behind Elite Fires & Shutters is Cornè Engelbrecht.
Overberg Geoscientists Group - October 2026 Newsletter
The latest Overberg Geoscientists Group newsletter is out!












