Die Elfde Gebod met Gerhard Ras - 'n Eerlike relaas van tragedies wat ’n mens se lewe van “hero” na “zero” verander, hoe hy in die klem van ellende gespartel het om te bly lewe, hoe hy opgestaan het en besluit het om nie ‘n doos te wees nie en op humoristiese wyse advies te gee om nie die lewe te ernstig op te neem nie.'
Beset by tragedy, Gerhard Ras realises that life can take you from hero to zero. This book tells his tale of staying alive, not being a 'doos' and keeping a sense of humour.
- Date: 11 July 2018
- Time: 18h00 for 18h30
RSVP by 8 July 2018.