Diens van Barmhartigheid

Diens van Barmhartigheid

NG Kerk Gansbaai

BEDIENING DIENS VAN BARMHARTIGHEID - WINTERPROJEKTE

  1. Ons vra hierdie jaar weer asseblief om mussies, serpe en bedsokkies te brei.
  2. Ons vra ook groot asseblief indien u sop kook vir u huis of bredie maak ook te dink aan die minderbevoorregtes en ‘n bakkie uit te skep en na Badisa se kantoor of by die kerkkantoor af te gee. Elke dag kom hier mense wat koud en honger is, en so kan ons hulle help met ‘n bakkie sop/ of bredie. U kan dit gevries bring, ons plaas dit in die vrieskas en maak dit dan warm soos nodig.
  3. Oorskiet wol, lappies en leë potplanthouertjies word benodig   asseblief!  Kontak Francia van Dyk 028 3840262.  

Elke bydrae word waardeer: Dankie vir  al u hulp, ook in die verlede. Christel Sprong      

Diens van Barmhartigheid

A Swart

Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Choose Your Intention, Shape Your Day

Choose Your Intention, Shape Your Day

Clarity creates peace, purpose, and joy.

Fun Fact Friday: Understanding Astigmatism

Fun Fact Friday: Understanding Astigmatism

Know the signs. Protect your vision.

GGAP THANKS OUR NATION BUILDERS!

GGAP THANKS OUR NATION BUILDERS!

Without YOU, our NATION BUILDERS, GGAP can't build our Gorgeous, Generous, Kind and Caring Gansbaai for all. 

Gate and Garage Door Motor Installation, Repairs and Sales

Gate and Garage Door Motor Installation, Repairs and Sales

Thunder Security & Solar offers professional gate and garage door motor services.

New Indian Homeware Arrivals

New Indian Homeware Arrivals

Fresh from India, we have beautiful new pieces to add a special touch to your home.

How Your Attention Shapes Your Life

How Your Attention Shapes Your Life

All your actions will flow to where your attention is.

See All Articles