Seemeeu1/2019: Kersmark 2018

Seemeeu1/2019: Kersmark 2018

NG Kerk Gansbaai

Dankie! Kersmark 2018

Gedurende Desember het Linda Cilliers en haar span weereens ‘n suksesvolle kersmark van hoogstaande gehalte aangebied. Ons dank en eer ons Hemelse Vader wat die groot taak geseën het.

Spesiale dankie aan dié kersmark-span! Dankie ook aan al die lidmate en persone wat as helpers, toesighouers pakkers by die mark diensbeurte verrig het. En ‘n groot dankie aan Francia van Dyk en almal wat so hard gewerk het en die Kafeteria ten bate van Diens van Barmhartigheid bedryf het.

Besoekers van heinde en verre het die mark besoek. Die afmosfeer by die mark en die kafeteria was deur besoekers gekomplimeneer as uitstaande. Almal wat betrokke was... Julle maak Gansbaai lekker!!!

Seemeeu1/2019: Kersmark 2018

Redaksie Seemeeu

Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Choose Your Intention, Shape Your Day

Choose Your Intention, Shape Your Day

Clarity creates peace, purpose, and joy.

Fun Fact Friday: Understanding Astigmatism

Fun Fact Friday: Understanding Astigmatism

Know the signs. Protect your vision.

GGAP THANKS OUR NATION BUILDERS!

GGAP THANKS OUR NATION BUILDERS!

Without YOU, our NATION BUILDERS, GGAP can't build our Gorgeous, Generous, Kind and Caring Gansbaai for all. 

Gate and Garage Door Motor Installation, Repairs and Sales

Gate and Garage Door Motor Installation, Repairs and Sales

Thunder Security & Solar offers professional gate and garage door motor services.

New Indian Homeware Arrivals

New Indian Homeware Arrivals

Fresh from India, we have beautiful new pieces to add a special touch to your home.

How Your Attention Shapes Your Life

How Your Attention Shapes Your Life

All your actions will flow to where your attention is.

See All Articles