Seemeeu: 1/2019

Seemeeu: 1/2019

NG Kerk Gansbaai

Opedag: Dienswerk & Omgee deur gemeentelede

‘n Opedag was aangebied op Sondag 17 Februarie 2019 en verskeie Bedieninge en Diens-groepe het hul werksaamhede in die Sysaal “bekendgestel” aan die gemeente. Werksaamhede is uitgebeeld en vrywillige-en hulpwerkers uit die groepe het gereed gestaan om meer inligting te verskaf.

Binne ons groot Makro gemeente speel lidmate, wat die leraars en dienende kerkraads-lede bystaan, onmisbare rolle binne die bedieninge en diensgroepe en vir die wyke as hulpwerkers. Die doelwit met hierdie opedag-bekendstelling is om by te dra tot beter begrip en moedig meer lidmate aan om betrokke te raak by aksies waar hulle geroep voel om koninkryks-werk en hul passie vir God se kerk uit te leef.  Groepe wat deelgeneem het: Gasvryheidsbediening, Diensgroep Kommunikasie, Gebed en Intersessiegroep, Michelle Maraisstudiesentrum, Plaasbedieningsgroep, Sen-ding en Uitreikbediening, Herberg aan See en Goue Hande, Huis E Robertson kinderhuis-groep en die Diens van Barmhartigheid.

Vir kontakbesonderhede t.o.v die kerkraad (wyksouderlinge en diakens) en die onderskeie groepe en hul sameroepers is in die kerkalmanak van 2019 aangebring.

Seemeeu: 1/2019

Redaksie Seemeeu

Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Choose Your Intention, Shape Your Day

Choose Your Intention, Shape Your Day

Clarity creates peace, purpose, and joy.

Fun Fact Friday: Understanding Astigmatism

Fun Fact Friday: Understanding Astigmatism

Know the signs. Protect your vision.

GGAP THANKS OUR NATION BUILDERS!

GGAP THANKS OUR NATION BUILDERS!

Without YOU, our NATION BUILDERS, GGAP can't build our Gorgeous, Generous, Kind and Caring Gansbaai for all. 

Gate and Garage Door Motor Installation, Repairs and Sales

Gate and Garage Door Motor Installation, Repairs and Sales

Thunder Security & Solar offers professional gate and garage door motor services.

New Indian Homeware Arrivals

New Indian Homeware Arrivals

Fresh from India, we have beautiful new pieces to add a special touch to your home.

How Your Attention Shapes Your Life

How Your Attention Shapes Your Life

All your actions will flow to where your attention is.

See All Articles