Seemeeu 2/2019 : Besoek Winand Grundling

Seemeeu 2/2019 : Besoek Winand Grundling

NG Kerk Gansbaai

Orrelvirtuoos Winand Grundling

Die bekende en begaafte orrelvirtuoos het Gansbaai gedurende Paasnaweek besoek.

Alletta Lochner deel haar ervaring van die uitvoering:

Wat ‘n wonderlike belewenis om die Paasnaweek saam met die orrelvirtuoos, Winand Grundling af   te sluit.(Sondag 21 April 2019)  Winand het ‘n uitvoering in die Kerk op die orrel aangebied. Dit is net so so jammer dat meer mense nie daardeur verryk kon word nie.

Die bekende Wedding March van Mendolsohn word nooit voltooi nie. Volgens Winand is dit omdat alle bruide te vining stap. Iemand het verneem of dit werklik deel van die troumars is. Ja, helaas dit is. Dit is so mooi gespeel met suiwer akoorde en tegniek.

Toe moes ons hoor dat die doedelsak ook op ons klein orreltjie nageboots kan word. Met ‘n orrel is dit moeilik om die maatslag van ‘n musiekstuk vas te stel. Winand doen dit volmaak – sonder om dit te oordoen.

Pragtig Winand! Moenie te lank wag voordat jy ons weer besoek nie! Doen so voort!

 

Seemeeu 2/2019 : Besoek Winand Grundling

Redaksie Seemeeu

Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Choose Your Intention, Shape Your Day

Choose Your Intention, Shape Your Day

Clarity creates peace, purpose, and joy.

Fun Fact Friday: Understanding Astigmatism

Fun Fact Friday: Understanding Astigmatism

Know the signs. Protect your vision.

GGAP THANKS OUR NATION BUILDERS!

GGAP THANKS OUR NATION BUILDERS!

Without YOU, our NATION BUILDERS, GGAP can't build our Gorgeous, Generous, Kind and Caring Gansbaai for all. 

Gate and Garage Door Motor Installation, Repairs and Sales

Gate and Garage Door Motor Installation, Repairs and Sales

Thunder Security & Solar offers professional gate and garage door motor services.

New Indian Homeware Arrivals

New Indian Homeware Arrivals

Fresh from India, we have beautiful new pieces to add a special touch to your home.

How Your Attention Shapes Your Life

How Your Attention Shapes Your Life

All your actions will flow to where your attention is.

See All Articles