Seemeeu 2/2019 : Baardskeerderbosjeug

Seemeeu 2/2019 : Baardskeerderbosjeug

NG Kerk Gansbaai

Baardskeerdersbos Jeug

Baardskeerdersbos se jeug lê almal na aan die hart. Hulle is van voorskool tot amper matriek. Hulle het gegroei van tien tot amper dertig. Daar word spesiaal vir die jeuggroep ‘n boodskap gebring gedurende kerktyd. Hulle geniet dit baie om te plak en iets te skeo uit niks.

Die eerste kwartaal is afgesluit met ‘n poppekas en heerlike koek. Ons doen verskillende projekte. Gedurende Paastyd het ons paaseiers uitgedeel.

Ons is besig om beertjies en poppies in te samel om aan die minderbevooregte kinderstjies in Beverly Hills uit ted eel. Hulle waardeer dit baie.

Baie dankie aan almal wat deel is van die Baardskeerdersbos se Jeugspan om dit moontlik te maak vir die kinders om deel te hê aan God se wonderlike plan met ons.

Spesiale dankie aan die Kerkraad van Baardskeerdersbos wat ons ondersteun.

Groete. BBos Jeugspan.

 

 

Seemeeu 2/2019 : Baardskeerderbosjeug

Redaksie Seemeeu

Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Choose Your Intention, Shape Your Day

Choose Your Intention, Shape Your Day

Clarity creates peace, purpose, and joy.

Fun Fact Friday: Understanding Astigmatism

Fun Fact Friday: Understanding Astigmatism

Know the signs. Protect your vision.

GGAP THANKS OUR NATION BUILDERS!

GGAP THANKS OUR NATION BUILDERS!

Without YOU, our NATION BUILDERS, GGAP can't build our Gorgeous, Generous, Kind and Caring Gansbaai for all. 

Gate and Garage Door Motor Installation, Repairs and Sales

Gate and Garage Door Motor Installation, Repairs and Sales

Thunder Security & Solar offers professional gate and garage door motor services.

New Indian Homeware Arrivals

New Indian Homeware Arrivals

Fresh from India, we have beautiful new pieces to add a special touch to your home.

How Your Attention Shapes Your Life

How Your Attention Shapes Your Life

All your actions will flow to where your attention is.

See All Articles