Seemeeu 2/2019 : Ouer en kind saam op 'n lewensreis

Seemeeu 2/2019 : Ouer en kind saam op 'n lewensreis

NG Kerk Gansbaai

Ouer en kind saam op hul lewensreis.

Die vrae hieronder is as “alternatiewe" vrae by die doop/preek Sondag 2 Junie gevra. Vrae wat elke ouer kan oordink en vir hulself beantwoord  t.o.v. hul lewensreis met hul kind.

V: Wat wil julle hê moet julle kind van God weet?

V: Dink julle, julle weet al alles of gaan julle saam met julle kind op reis?

V: Saam met watter God gaan julle op reis?

 V: Hoe sal julle wil hê moet die wêreld lyk waarin sy/hy grootword.

V: Wat moet die waardes wees van mense wat jou kind mee te doen gaan kry?

V: Wie dink julle moet die kriteria opstel waarmee jou kind hom/haarself eendag gaan meet?

V: Wat is jou diepste verlange vir jou kind?

Seemeeu 2/2019 : Ouer en kind saam op 'n lewensreis

Dr. Lisel Joubert

Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Choose Your Intention, Shape Your Day

Choose Your Intention, Shape Your Day

Clarity creates peace, purpose, and joy.

Fun Fact Friday: Understanding Astigmatism

Fun Fact Friday: Understanding Astigmatism

Know the signs. Protect your vision.

GGAP THANKS OUR NATION BUILDERS!

GGAP THANKS OUR NATION BUILDERS!

Without YOU, our NATION BUILDERS, GGAP can't build our Gorgeous, Generous, Kind and Caring Gansbaai for all. 

Gate and Garage Door Motor Installation, Repairs and Sales

Gate and Garage Door Motor Installation, Repairs and Sales

Thunder Security & Solar offers professional gate and garage door motor services.

New Indian Homeware Arrivals

New Indian Homeware Arrivals

Fresh from India, we have beautiful new pieces to add a special touch to your home.

How Your Attention Shapes Your Life

How Your Attention Shapes Your Life

All your actions will flow to where your attention is.

See All Articles