Flight for Birders Identifikasie- en Bewaringskursus

Flight for Birders Identifikasie- en Bewaringskursus

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Die op-en-wakker Birdlife Overberg onder die bekwame le-ding van dr Anton Odendal, bied weer die jaarlikse Flight for Birders identifikasie- en bewaringskursus aan. Die kursus word op 24 en 25 Januarie 2013 in die Omgewingsopleiding-sentrum van Fernkloof Natuurreservaat in Hermanus aangebied.

Kostes beloop R400, wat die kursusmateriaal en sertifikate insluit.

Sowat 1,600 skyfies en tekeninge sal vertoon word en Overberg se opleidingsprojekte sal ook besoek word.

"Die inhoud van die kursusmateriaal en skyfies word elke tweede jaar opdateer, wat pas die geval was," vertel Anton. "Die ontwikkeling van 'n infrastruktuur vir voëlkyk-toeriste sal ook tydens die kursus beklemtoon word." Hy verduidelik dat die kursus veral op die basiese stappe in die identifisering van voëls fokus, asook plekke waar veral skaars en inheemse voëls voorkom en hoe gewone voëlkykers terselfdertyd by bewaring betrokke kan raak. Dit is twee vol dae wat in die program uiteengesit is en die inhoud daarvan spreek van twee baie interessante en leersame dae.

Om te registreer en seker te maak van 'n plek in hierdie gewilde kursus op 24 en 25 Januarie 2013, asook vir enige navrae en die program, kan Elaine by 082-455-8402 geskakel word, of stuur 'n e-pos aan haar by mwjasser@mweb.co.za.  

Flight for Birders Identifikasie- en Bewaringskursus

Hardus Botha

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Golf Competition Results for 6 - 9 May 2026

Golf Competition Results for 6 - 9 May 2026

Golf Competition Results for 6 - 9 May 2026.

Gansbaai Golf Club
Overstrand Tourism Diary: 6 - 10 May 2026

Overstrand Tourism Diary: 6 - 10 May 2026

Here’s the latest Overstrand Tourism Diary.

Gansbaai Tourism
April Shark Sightings and Ocean Magic

April Shark Sightings and Ocean Magic

Here’s your quick Shark Team ocean update, with the full sighting's breakdown available in the attached infographics.

White Shark Projects
International Firefighters’ Day | 9 May 2026

International Firefighters’ Day | 9 May 2026

Although organised firefighting dates back over two millennia, International Firefighters’ Day was first marked on 4 May 1999...

Gansbaai Tourism
Laerskool Gansbaai vier 120 Jaar!

Laerskool Gansbaai vier 120 Jaar!

Kom vier saam met ons by ons spesiale Gholfdag, ’n dag van pret, samewerking en skooltrots!

Laerskool Gansbaai
Daily Blog: 23 April 2026 | Shark Cage Diving in South Africa

Daily Blog: 23 April 2026 | Shark Cage Diving in South Africa

After a few days of not going out at sea due to bad weather conditions, we are back and ready for what the day will bring. 

See All Articles