Dit is nou geen geheim dat ons in een van die mooiste lande in die wêreld woon nie. Om die kersie op die koek te sit, is Suid-Afrika se trou-industrie van die hoogste standaarde in die wêreld. Daarom is dit glad nie ‘n verassing dat paartjies van die buiteland kom om in Suid-Afrika te trou nie.
Lees die volle artikel soos dit op Mooi Troues verskyn het - Luukse strandtroue
- Fotograaf: Jeanré du Plessis
- Eenstuk/jumpsuit: Zalando
- Victor se uitrusting: H&M
- Grimering: Self
- Hare: Hair by Amrie
- Spyseniering, dekor, blomme, villa, sjef: Grootbos