Mooizicht Self-Catering
  • (20)

Enjoy a comfortable stay.

Mooizicht self-catering offers four beautiful, spacious rooms with all amenities in the beautiful coastal village of Franskraal near Gansbaai. Walking distance from the beach, shops and restaurant, Mooizicht offers a lovely getaway for small families and couples alike. The surrounding area offers great outdoor activities like hiking, biking, surfing, whale watching and excellent bird watching. All rooms are fitted with queen size beds, full DSTV, safety deposit boxes, clean linen and towels, en suite bathrooms and access to the beautiful garden.

More Info
  • (20)
More Info

Welcome to Mooizicht self-catering in Franskraal, Gansbaai. Situated walking distance from the beach, shops and restaurant, Mooizicht offers a peaceful getaway with all the amenities you need.

Mooizicht self-catering offers 4 beautiful, spacious rooms with all the amenities to ensure a comfortable stay and all the views to ensure a great experience. With 3 family rooms and 1 honeymoon/couples room, Mooizicht offers a lovely getaway for small families and couples alike. Fitted with comfy queen sized beds, full DSTV bouquets and flat screen TVs, fresh towels and free toiletries, en suite bathrooms and access to two cosy lounge areas and beautiful garden, what more could you need for a lovely holiday.

The village of Franskraal and nearby town of Gansbaai also offer up a variety of great things to see and do. Take your time to experience the friendly coastal town with its great eateries, exciting hiking, horse riding and mountain biking trails, Shark Cage Diving, Whale Watching, stunning beaches and seemingly untouched natural landscapes.

We look forward to seeing you soon!

Die vriendelike eienaars van Mooizicht self-catering verwelkom jou by die perfekte wegbreek langs die kus. Met ‘n verskeidenheid pret aktiwiteite en natuurskoon om te verken, bied Mooizicht ‘n ideale wegbreek vir beide families en paartjies na dié pragtige kusdorpie in die Overberg.

Die kusdorp Gansbaai bied ‘n lang lys aktiwiteite aan vir families en vriende om te geniet. Hierdie aktiwiteite sluit verskillende staproetes deur die fynbos, Melkhout woude en beeldskone kus en ook uitstekende bergfietsry en perdry roetes aan. Asook die kans om dit alles vanuit die lug te aanskou is moontlik met ‘n privaat vlug. Die area is ook die tuiste van ‘n oorvloed seelewe en bied dus van die beste oseaan ervarings op die mark. Die verskeie spesies seevoëls en aanwesigheid van die “Marine Big 5” verskaf buitenmuurse aktiwiteite soos Haaihokduik, Walviskyk vanaf land, see en vanuit die lug asook die kans om bedreigde spesies soos die Swart Tobie en Brilpikkewyn te aanskou. Die byna afgeleë deel van die Overberg gee ook oorsprong aan die eindelose biodiversiteit van die Kaapse Blommeryk en al sy rykdom.

Mooizicht self-catering bied jou die perfekte middelpunt vanwaar jy al die attraksies van die dorp en die omliggende omgewing kan verken. Die self-catering bestaan uit vier ruim en luukse kamers en is loopafstand van die nabygeleë strand, winkels, restaurant en staproetes. Die 3 familiekamers en 1 wittebrood/paartjie kamer bied gemaklike koningin grootte beddens, en suite-badkamers en ‘n pragtige uitsig oor die see en groot tuin. Die twee kamers op die boonste verdieping is ook toegerus met kaggels vir daardie koue wintersaande of om bloot ‘n snoesige atmosfeer te skep. Dié twee kamers het ook buite balkonne waarop jy werklik die wonderlike see uitsig en somer sonnetjie kan geniet.

Geniet 'n rustige wegbreek by die kus met Mooizicht self-catering. Begin jou oggende met 'n heerlike ontbyt wat 'n verskeidenheid van graan, spek, roereiers, varsgebakte brood, kaas, vars vrugte, sap en 'n lekker koppie koffie insluit. Nou is jy gereed om die dag aan te pak – verken die dorp, stap langs die see of geniet die dag op die strand. Geniet jou oomblik van rus en vrede by Mooizicht self-catering.

Mooizicht bied wakkermaak dienste, daaglikse huishouding en platskerm TVs met alle DSTV kanale. Elke kamer is toegerus met koffie en tee fasiliteite, ‘n kluis, ‘n klerekas vir die hang en wegpak van klere, ‘n lessenaar en die en-suite badkamers het skoon handdoeke en gratis toiletware.

Located in the coastal village of Franskraal near Gansbaai, Mooizicht self-catering serves as the perfect spot from which to enjoy a comfortable stay as well as explore all the nearby attractions on offer.

The town of Gansbaai with its abundant waters and being located in the Cape Floral Kingdom offers a wide variety of activities to entice any traveller. The town and its close surrounds offer exciting hiking and biking trails as well as unique horse riding and scenic flight experiences. Taking you from the coastline across landscapes of endemic fynbos and ancient Milkwood forests to patchworks of farmlands and canola fields, the various trails here offer outdoor adventures like few others.

Known as the White Shark Capital of the World, Gansbaai offers the exciting experience of Shark Cage Diving as well as exceptional Whale Watching from the cliffs of De Kelders. The seemingly untouched landscapes are also home to an impressive list of endemic bird species and other land-dwelling creatures.

Heading beyond Gansbaai you can also explore the other colourful and quirky towns of the Overberg. Head to the neighbouring Stanford, Hermanus and beyond to experience all that the Cape Whale Coast has to offer. Heading along the R326 will welcome you to the Cape Agulhas Region with the artistic village of Napier and on towards the Southernmost Tip of Africa.  

Visit Mooizicht self-catering to enjoy a peaceful stay from which to explore the Overberg and all its attractions.

Welcome to Room 1 of Mooizicht self-catering. Located on the upper level, Room 1 sleeps 3 guests and is perfect for a small family or friends travelling together.

The Room holds a queen size and a single bed, dresser, built-in cupboards, fireplace and en suite bathroom. The spacious room opens up to a balcony which offers stunning views of the ocean Dyer Island on the horizon as well as the nearby Uilenkraal Beach. The balcony offers the perfect little spot to enjoy your morning coffee or tea, or to delve into a good book.

The Room holds an en suite bathroom with a bath and shower as well as clean towels and free toiletries. There is also a flat screen television with full DSTV, fridge and full coffee and tea facilities included in the room. The main bed is also fitted with mosquito nets for your comfort.

All guests have access to the two cosy lounge areas as well as the main dining room area. Enjoy a hearty meal with the other guests before heading out to explore the village and its nearby attractions.

Welkom by Kamer 1 van Mooizicht self-catering. Kamer 1 is op die boonste verdieping geleë en kan 3 gaste gemaklik huisves wat dit ideal maak vir ‘n klein gesin of vriende wat saam reis.

Die kamer is toegerus met ‘n koningin grootte en ‘n enkelbed sowel as ‘n spieëltafel, ingeboude kaste, kaggel en en-suite badkamer. Die ruim kamer het ook ‘n buite balkon wat uitkyk oor die tuin en see verby Dyer Eiland en ook die nabygeleë Uilenkraalsmond Strand. Die balkon is die ideale plekkie om jou oggend koffie in die son te geniet of om ‘n goeie boek te geniet.

Die kamer beskik oor ‘n en-suite badkamer met ‘n bad en ‘n stort asook skoon handdoeke en gratis toiletware. Daar is ook 'n platskerm TV met vol DSTV , yskas en vol koffie en tee fasiliteite ingesluit in die kamer. Die hoof bed is ook toegerus met muskietnette vir jou gerief.

Alle gaste het toegang tot die twee gemaklike ontspannings areas sowel as die hoof eetkamer. Geniet 'n heerlike ontbyt saam met die ander gaste voor jy in die pad val na die nabygeleë dorp en sy besienswaardighede.

Welcome to Room 2 of Mooizicht B&B. Located on the upper level, Room 2 sleeps two guests and is perfect for a couple or friends travelling together.

The spacious, open-plan room holds a queen size bed fitted with mosquito nets, a large fireplace and an en suite bathroom. This comfortable room opens up to a balcony with stunning ocean views across the bay to Dyer Island and beyond. The balcony holds its own outside furniture which offers the perfect spot to truly take in the view while enjoying a fresh cuppa first thing in the morning.

The room also holds a flat screen television with full DSTV channels, a large wardrobe, coffee and tea facilities and large sliding doors which opens up to the balcony. This allows you to enjoy the spectacular view from your bed. The lounge area of the room also holds comfortable bench couches next to the windows which allow you to enjoy views over the garden and the mountains in the distance.

All guests have access to the two cosy lounge areas as well as the main dining room area. Enjoy a hearty meal with the other guests before heading out to explore the village and its nearby attractions.

Welkom by Kamer 2 van Mooizicht self-catering. Kamer 2 is op die boonste verdieping geleë en kan 2 gaste gemaklik pas wat dit ideal maak vir ‘n paartjie of vriende wat saam reis.

Die ruim, oopplan kamer het ‘n koningin grootte bed wat toegerus is met muskietnette, ‘n groot kaggel en ‘n en-suite badkamer. Die gesellige kamer het groot skuifdeure wat oopmaak op ‘n balkon met ‘n uitsig oor die see en die groot tuin onder. Die balkon het sy eie tafel met stoele wat dit die ideale plek maak om die uitsig te geniet met ‘n vars koppie koffie of tee in die oggend. Die glas skuifdeure bied ook die geleentheid om die pragtige uitsig te geniet vanuit die gemak van die bed.

Die kamer is ook toegerus met ‘n platskerm TV met alle DSTV kanale, ‘n groot klerekas en koffie en tee fasiliteite. Die ontspanningsarea van die kamer het gemaklike rusbanke langs die vensters wat jou toelaat om die uitsig oor die tuin en berge in die verte te geniet.

Alle gaste het toegang tot die twee ontspanningsareas sowel as die hoof eetkamer. Geniet 'n heerlike ontbyt saam met die ander gaste voor jy in die pad val na die nabygeleë dorp en sy besienswaardighede.

Welcome to Room 3 of Mooizicht self-catering. Located on the lower level, Room 3 sleeps three guests and is perfect for a small family or friends travelling together.

Room 3 holds a queen size bed as well as another single bed in the adjacent room. The room holds an en suite bathroom with a shower, toilet, fresh towels and free toiletries. The main section of the room holds a large sliding door which opens up to the beautiful garden and Koi pond.

The room also holds a fridge, flat screen television with full DSTV channels, coffee and tea facilities and a dresser. Located on the ground floor, Room 3 gives you easy access to the garden, lower lounge area and dining room area, but also the upper lounge area.

Wake up to the sounds of birds welcoming in the day with their song and the low hum of waves crashing in the distance. Then enjoy a hearty meal with the other guests before heading out to explore the village and its nearby attractions.

Welkom by Kamer 3 van Mooizicht self-catering. Kamer 3 is op die boonste verdieping geleë en kan 2 gaste gemaklik pas wat dit ideal maak vir ‘n klein familie of vriende wat saam reis.

Kamer 3 is toegerus met ‘n koningin grootte asook nog ‘n enkelbed in die aangrensende kamer. Die kamer het ook ‘n en-suite badkamer met ‘n stort, toilet, skoon handdoeke en gratis toiletware. Die hoof slaapkamer het groot glas skuifdeure wat oopmaak op die pragtige tuin en Koi-vis dammetjie.

Die kamer bevat ‘n yskas, platskerm TV met alle DSTV kanale, ‘n laaikas asook koffie en tee fasiliteite. Aangesien Kamer 3 op die onderste vloer geleë is, het dit maklike toegang tot die ontspanningsarea, eetkamer en pragtige tuin.

Alle gaste het toegang tot die twee ontspanningsareas sowel as die hoof eetkamer. Geniet 'n heerlike ontbyt saam met die ander gaste voor jy die pad inval na die nabygeleë dorp en sy besienswaardighede.

Welcome to Room 4 of Mooizicht self-catering. Located on the lower level, Room 4 sleeps three guests and is perfect for a small family or close friends travelling together.

The open-plan room holds a queen size bed as well as a single bed near the entrance. The room also holds a fridge, a dresser, flat screen television with full DSTV channels and coffee and tea facilities. The main room holds the shower and there is a separate toilet next to it.

The cosy room located on the lower level opens up to the beautiful garden and allows for easy access to the lower lounge area and dining room area. The big windows throughout the suit allows for calming views of the garden and wakes you up with the sounds of birds in the garden and waves crashing on the nearby beach.


As per usual, Room 4 is fitted with clean linen and towels, free toiletries, a safety deposit box and wardrobe for storing and hanging clothes. Head through to the dining area to enjoy a hearty meal in the morning before you head out to explore the village and its surrounding attractions.

Welkom by Kamer 4 van Mooizicht self-catering. Kamer 4 is op die onderste verdieping geleë en kan 3 gaste gemaklik huisves wat dit ideal maak vir ‘n klein familie of vriende wat saam reis.

Kamer 4 is toegerus met ‘n koningin grootte bed asook ‘n enkelbed naby aan die ingang. Die kamer bevat ‘n yskas, a spieëltafel, platskerm TV met alle DSTV kanale en koffie en tee fasiliteite. Die hoof slaapkamer is toegerus met ‘n stort en daar is ook ‘n aparte toilet langsaan.

Die gemaklike kamer is geleë op die grondvloer en lei na die pragtige tuin en maklike toegang tot die eetkamer en ontspanningsareas. The groot vensters in die kamer bied fantastiese uitsigte op die tuin en laat jou wakker word met die klanke van die voëls in die tuin en branders wat breek in die verte.

Soos gewoonlik is Kamer 4 toegerus met skoon linne en handdoeke, gratis toiletware, ‘n kluis asook ‘n hangkas. Geniet 'n heerlike ontbyt saam met die ander gaste voor jy die pad inval na die nabygeleë dorp en sy besienswaardighede.

Single Use: Double Room with Gardenview & Extra Single Room: R525.00

Single Use: Double Room with Seaview & Extra Bed: R600.00

Single Use: Double Room with Seaview: R600.00

Double Use: Double Room with Gardenview & Extra Single Room: R700.00

Double Use: Double Room with Seaview & Extra Bed: R800.00

Double Use: Double Room with Seaview: R800.00

Single Use: Double Room with Gardenview & Extra Single Room: R675.00

Single Use: Double Room with Seaview & Extra Bed: R825.00

Single Use: Double Room with Seaview: R825.00

Double Use: Double Room with Gardenview & Extra Single Room: R900.00

Double Use: Double Room with Seaview & Extra Bed: R1,100.00

Double Use: Double Room with Seaview: R1,100.00

Contact Details

  • Primary number: Click Here
  • Email: Click Here
 

Business Info

  • Operating Times: Click Here
  • Address: Click Here
  • Payment Methods: Click Here
  • Cards Accepted: Click Here
  • Currencies Accepted: Click Here

Map

Nearby Places

Blog Posts

About Mooizicht B&B

About Mooizicht B&B

Published: 31 Aug 2016
By: Elmarie

Get to know more about Mooizicht B&B.

See All Blog Posts