Blog

SKAAK

SKAAK

Laerskool Gansbaai

SKAAK

Geluk aan ons Gansie-skaakspelers wat op Saterdag, 1 Februarie 2025 aan die Overberg Skole- & Federasietoernooi deelgeneem het. Die Gansies het in al vier kategorieë onder die top 3 geëindig. 

O.7 Leroux Coetzer, 2de
O.9 Rossouw Coetzer, 1ste en Quade Crafford, 3de 
O.11 Hanro Coetzer, 2de 
O.13 Danielle Stevens, 3de 

Danielle is aangewys as die beste damesspeler van die dag en Mieke Kotze as beste onder O.7-dogter. 

‘n Spesiale dank aan al die spelers wat ons skool trots verteenwoordig het op die skaakbord!

Julle het beslis gesorg dat die skaakgroep 2025 goed begin - trots op elkeen van julle.

SKAAK

Laerskool Gansbaai

Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Where Sport Changes Lives

Where Sport Changes Lives

For our sports lovers: Grootbos Foundation coaches believe in the benefits of sports and physical activity for children.

Grootbos Foundation
Book Launch by Natalie-Dominique Louw

Book Launch by Natalie-Dominique Louw

Join us for a special book launch on 18 April at 10:00.

Rescue on the Move

Rescue on the Move

Every rescue begins with a journey. Right now, BARC’s vehicle is no longer reliable...

BARC Animal Welfare
Daily Blog: 24 March 2026 | Shark Cage Diving in South Africa

Daily Blog: 24 March 2026 | Shark Cage Diving in South Africa

A late morning departure from Kleinbaai Harbour, with high spirits and good conditions. 

Why Roadkill Is Increasing on the R43 (Stanford to Gansbaai)

Why Roadkill Is Increasing on the R43 (Stanford to Gansbaai)

Have you noticed an increase in roadkill on the R43 between Stanford and Gansbaai since the summer fire season? 

Grootbos Foundation
See All Articles