Rugby en Netbal

Rugby en Netbal

Laerskool Gansbaai

Rugby en Netbal

RUGBY

Op Donderdag, 17 April, het die Gansie-rugbyspanne by Laerskool Hermanus kragte gemeet: 0/7 | 0/8 | 0/9 | 0/11 | 0/13A | 0/13B

Hermanus was sterk, en alhoewel ons spanne al hul wedstryde verloor het, het hul waardevolle lesse geleer oor moed, spanwerk en om nooit tou op te gooi nie.

Ons is trots op elke speler wat hul beste gegee het. Ons groei saam, ons leer saam. Gansies hou steeds hul koppe hoog!

NETBAL

Die Gansies 'n heerlike dag van netbal teen Laerskool Hermanus geniet op Donderdag, 17 April.

Ten spyte van die Gansies se goeie pogings, het Laerskool Hermanus geseëvier deur te wen teen ons 0/8- tot 0/12-, sowel as die 0/13A-span. Die 0/13B's het braaf gespeel en hul wedstryd gewen.

Wen of verloor, ons bly trots op elkeen van ons Gansies wat hulself voorberei vir die seisoen wat voorlê!

Rugby en Netbal

Laerskool Gansbaai

Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Where Sport Changes Lives

Where Sport Changes Lives

For our sports lovers: Grootbos Foundation coaches believe in the benefits of sports and physical activity for children.

Grootbos Foundation
Book Launch by Natalie-Dominique Louw

Book Launch by Natalie-Dominique Louw

Join us for a special book launch on 18 April at 10:00.

Rescue on the Move

Rescue on the Move

Every rescue begins with a journey. Right now, BARC’s vehicle is no longer reliable...

BARC Animal Welfare
Daily Blog: 24 March 2026 | Shark Cage Diving in South Africa

Daily Blog: 24 March 2026 | Shark Cage Diving in South Africa

A late morning departure from Kleinbaai Harbour, with high spirits and good conditions. 

Why Roadkill Is Increasing on the R43 (Stanford to Gansbaai)

Why Roadkill Is Increasing on the R43 (Stanford to Gansbaai)

Have you noticed an increase in roadkill on the R43 between Stanford and Gansbaai since the summer fire season? 

Grootbos Foundation
See All Articles