
Netbalnuus
Agt van ons dogters het Dinsdag, 22 April, deelgeneem aan die Overbergproewe in Hermanus.
Baie geluk aan Alet du Preez, wat gekies is om deel te neem aan die 1ste rondte van die Wes-Kaap-streekproewe op 17 Mei in Bredasdorp.
Geniet elke oomblik, jy maak ons trots!