Golf Competition Results for 4 - 7 June 2025
Woensdag:
Clive Bailey teken ‘n GELUK HOU (HOLE IN ONE) op putjie no. 15. Veels geluk, Clive!

Clive wen ook die Enkel Stableford Sloegterskompetisie met 37 punte, gevolg deur:
Berty Sassman - 36
Rene Myburgh - 35
Anton Jordaan - 34
Dawie Viljoen - 34
Peet Pretorius - 31
Wally van Coller - 31
Solly Wessels - 30
Hugo Groenewald - 30
John Wellman - 30
Rene Myburgh teken ’n spog-twee aan op putjie no. 17.
Vrydag:
George Hunt wen die 9-putjie Enkel Stableford kompetisie met 22 punte, gevolg deur:

Sakkie vd Merwe - 18
Marietjie de Villiers - 18
Callie Lourens - 17
Owen Huxham - 17
Deon Momberg - 16
Pietie Dry - 14
Pieter Uys - 12
Koos Myburgh - 11
Pero Heyns - 10
Saterdag:
Geen gholf gespeel weens die weer.
Volgende Saterdag - 14 Junie: Enkel Stableford kompetisie.
Verjaarsdae:
Nelchior Botha - 14 Junie
Clive Bailey - 15 Junie
Johan Coetzee - 17 Junie
Patrick Tavener - 17 Junie