Golf Competition Results for 11 - 14 June 2025
Woensdag, 11 Junie: Christo Spanellis wen die Sloegterskompetisie met 39 punte, gevolg deur Bev Swart 35, John Wellman 35, Solly Wessels 34, Berty Sassman 34, Dawie Viljoen 32, Joe Cesare 32, Clive Bailey 32, Leon Lombaard 32, Rene Myburgh 31.

Vrydag, 13 Junie: George Hunt wen die 9-putjie Enkel Stableford met 22 punte, gevolg deur Leon le Grange 20, Johan du Preez 19, Sakkie van der Merwe 16, Gordon Miles 16, Corrie Avenant 15, Pieter Uys 15, Pero Heyns 15, Pietie Dry 14, Owen Huxham 14.
Saterdag, 14 Junie: Charlie Bent teken 'n Gelukhou aan op putjie no.11. Veels geluk, Charlie!

Jacques Louw wen die Houespelkompetisie met 65 net, gevolg deur Francois vd Merwe 69, Johan du Preez 69, Berty Sassman 71, Clive Bailey 71, Rene Myburgh 73, Bertie Laubscher 74, Daniel v Merwe 76, Charlie Bent 76, Philip Taylor 77. Naaste aan die pen op no.2 was Rene Myburgh (rooi bof). Spog Twee's: Stephen Brown (11), Bertie Laubscher (11) en Rene Myburgh (2).

Volgende Saterdag, 21 Junie: Kompetisie is 'n Enkel Stableford.
Verjaarsdae: Raynier Smalberger (19), Leonard Peerce (19), Michael Venter (20), Handre van Lill (21).