Gansbaai Gholfuitslae

Gansbaai Gholfuitslae

Gansbaai Courant

WOENSDAG SLOEGTERS   30 April

Baie goeie opkoms. Hou so aan manne, al is die winter op ons.

1.  Bev Swart 44  (76 bruto)

2.  Joe Cesare 39

3. Lambert Smith                38

4. Frik Van Eeden 8

Jakkie Beukes, Leon Hattingh en Steve Muller het almal 36 punte behaal.

SPOGTWEES

Emmit van der Merwe (op no. 2)  Robert Nel en Johan Pieterse op no. 8, Lambert Smith op no. 15. Steve Muller het 'n Arend op no. 9 behaal. Naaste aan die penne: Emmit (2 & 11) Robert (8 & 17) en Leon no. 15.

VRYDAG HOENDERKOMPETISIE   2 MEI

Te danke aan al die besoekers het ons 'n baie groot veld gehad vir 'n Vrydag. Die tellings was ook weereens baie hoog.

1.Leon Hattingh 22 (bruto37)

2. Jacques Nell 21 (bruto 37)

3. George Hunt 21 (bruto 39 )

4. Emmit van der Merwe 21

5. Kenny Aitken 20

6. Wilmeen Harris 20

SATERDAG: 4-BALL ALLIENCE (TWO SCORES TO COUNT)  3 MEI

Wat 'n wonderlike dag vir die gholfklub.  Die dag was geborg deur die Harris-familie van Atlantic Beach. Hulle is egter ook lede hier by ons, en het gemeen om ons klub 'n bietjie te "boost" om ons deur die wintermaande te dra. Baie dankie aan hulle en ook al die spelers wat hulle saamgebring vanaf die Kaap. Edwin Harris het 5 vier-balle volgemaak en as 'n mens die vrouens en kinders byvoeg moes hy huisvesting vir baie besoekers verskaf.

1. Harris, Harris, Clark en Clark 94

2. Van der Vywer, Lombard, Rahn en Bury 92

3. Le Roux, Bosman, Engelbrecht en Walther 92

4. Gouws,Stander, Honenberg en Heunis 92

5. Oosthuizen, Brandt, Jerrard en van Eeden 91

Die span wat 5de gekom het, het ook die prys vir die beste geklede span gewen. Die hempde is deur Goosebay Paints geborg.

Verjaarsdae vir Mei tot die 12de is die volgende: J.Scholtz (1) Bev swart (3) ; Dr S. Zellman (4); Ms S. Wahl (5); M. Zahn (5); P.Pieters (6); M. Doyle (8); C.H. Steyn (9); M. Tobias (9); S. Harris (10) en J. Pieterse (11). Baie geluk aan julle almal.

Foto 1 : Jerrard, van Eeden, Oosthuizen en Brandt

GANSBAAI Gholfklub / Golf Club

Tel: 028 384 1441      Fax: 028 384 1225     E-mail: gbgholf@gmail.com

Gansbaai Gholfuitslae

Gansbaai Courant

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

New: Coffee in a cone

New: Coffee in a cone

The worlds most instagrammable coffee!

Tuscany Coffee Shop
Camouflage those scars

Camouflage those scars

Getting ready for summer and you have a scar that makes it difficult to wear that sleeveless top?

Kadus Professional Velvet Oil

Kadus Professional Velvet Oil

Kadus Professional Velvet Oil is a lightweight oil with nourishing argan oil. 

Visions Styl'n Chic
African Penguin Awareness Day

African Penguin Awareness Day

Celebrating African Penguin Awareness Day.

Legal Snippets

Legal Snippets

FAILING TO DISCLOSE OR PUBLISH YOUR COMPANY'S STATUS ON CORRESPONDENCE AND ELECTRONIC COMMUNICATION.

Richards Attorneys
Bio-Curcumin Now Available

Bio-Curcumin Now Available

Bio-Curcumin now available at Tranquility Wellness Spa!

See All Articles