Seestrome 2014 : Herberg-aan-See-tehuis vir bejaardes, Gansbaai

Seestrome 2014 : Herberg-aan-See-tehuis vir bejaardes, Gansbaai

NG Kerk Gansbaai

Hierdie tehuis vir bejaardes het sy ontstaan te danke aan die droom van suster Marais, ook bekend as suster Koen, ‘n destydse gekwalifiseerde vroedvrou in Gansbaai, wat die behoefte van die bejaardes in die vissersgemeenskap besef het. Sy het nie net drome gedroom oor ‘n tehuis in Gansbaai nie, maar kon die verwesenliking daarvan beleef, deur later self ‘n inwoner van die tehuis te kon wees.

Die amptelike inwyding van Herberg-aan-See is op 9/3/1974 deur die sekretaris van die barmhartigheidsdiens van die NGK, mnr. Botha, waargeneem. Die tehuis het sy naam te danke aan ‘n naamwedstryd wat deur ds. Kitshoff geloods is. Herberg-aan-See is ‘n program van BADISA, ‘n bedieningsaksie van die NGK (Wes- en Suid-Kaap) en VGKSA (Kaapland). Die tehuis is in totaal vir 47 beddens gereg-istreer. Tans bestaan die personeel uit 25 verpleegkundiges en huishoudelike beamptes. Sedert die beginjare van Herberg-aan-See is die gemeente en kerkraad op verskeie terreine betrokke by die tehuis.

Goue Hande: Herberg-aan-See-tehuis. Die bekende Goue Hande is vrywillige helpers wat nie net goue hande het wat vir niks verkeerd staan nie, maar ook harte van suiwer goud.

Seestrome 2014 : Herberg-aan-See-tehuis vir bejaardes, Gansbaai

Redaksie Seestrome

Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Grootbos Florilegium Brings Fynbos to Eden Project UK

Grootbos Florilegium Brings Fynbos to Eden Project UK

For our parting shot, one of Grootbos Foundation's longest relationships with the Eden Project in the UK...

Grootbos Foundation
Self-Acceptance: The Key to Emotional Freedom

Self-Acceptance: The Key to Emotional Freedom

Being comfortable with myself sets me free.

Gansbaai Artist Antje Shone Celebrates Art Exhibition Success

Gansbaai Artist Antje Shone Celebrates Art Exhibition Success

GGAP CONGRATULATES our very special artist and graphic designer, ANTJE SHONE! 

Why a Sole Mandate Can Make a Difference When Selling Your Property

Why a Sole Mandate Can Make a Difference When Selling Your Property

Selling a property is more than putting a sign outside the house and placing an advert online.

R2,495,000: 3 Bedroom House For Sale in De Kelders

R2,495,000: 3 Bedroom House For Sale in De Kelders

Some properties are about the house. Others are about where the house is. This is most definitely one of the latter.

October’s Latest Women’s Fashion Arrivals

October’s Latest Women’s Fashion Arrivals

New month, new pieces at Komtessa Boutique.

Komtessa Boutique
See All Articles