Gehoorsaamheid is om te hoor
Gehoorsaamheid is seker vir almal ‘n moeilike woord. Ons verkies mos maar om te doen wat ons wil. Om te wees soos dit vir ons gemaklik is om te wees. Van kleins af skop ons teen die reëls. Die engelse woord vir gehoorsaamheid is “obedience”. Die woord kom van die Latyn wat eintlik “luister of hoor” beteken.
Gehoorsaamheid is in die eerste plek die stilword om te hoor, te luister. Die stilword om bewus te word van God, soos Hy ook in die Skrif na ons toe kom. Om te luister beteken om groter te kyk en dinge te los, bereid te wees om deur God te vorm te word. Tog skep God altyd goed. Mary Fisher skryf: “God invites us to live in such a manner whereby I am growing in awareness, becoming more and more sensitive to His presence and responding to that presence in obedience.”
Hy is ons pottebakker en ons is die klei. Gehoorsaamheid is ook “saamluister”. Dit het te make met “ons” en nie net “ek”. Ons as die gemeenskap van gelowiges wat God bedoel het om die “volgroeide gestalte van die volheid van God te bereik” (Efesiers 4:13 Direkte Vertaling).
Gehoorsaamheid is om te hoor
11 August 2016Share This Post
Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...
View ProfileWhat is Xplorio?
Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreOther Articles
Florilegium Developing Story
These images tell a story that we plan to share using botanical art.
Overstrand Tourism Diary: 22 - 27 April 2026
Here’s the latest Overstrand Tourism Diary!
Gans-Berg News - 24 April 2026
This week’s edition of Gans-Berg News brings you the stories shaping our community.
Grootbos Foundation Conservation Volunteer Experience
Volunteer Hamish Philipson has been with the Grootbos Foundation for the past two weeks to learn more about the work of the Grootbos Foundation.
When Inner Worth Meets Outer Reality
It is about the gap between what we expect externally…











