Gevoed om in te nooi
Wendy Farley skryf: “The effort of prayer is simply the intention to rest in love that is always already there.” Dit vra dat jy “jou probeer” prysgee en verlang om te rus “in the womb of God and be nurtured there.” Om net daar te bly? Sluit dit aksie en doen uit? Nee, glad nie. In haar boek “Gathering those driven away”, gaan dit juis daaroor dat as ons weer rus in ons identiteit in God dan begin ons anders sien en moeite doen om ander in te sluit wat altyd uitgeskuif was. Christus is in die straat, Christus is in die wat ongemak by ons veroorsaak. God is daar waar nie mag en sukses is nie. Ons is te geneig om die bestaande kulturele reëls vir sukses en insluit en uitsluit spontaan die reëls vir die geloofsgemeenskap te maak.
G’n wonder dat die godsdienstige leiers in die evangelies so geaffronteerd was deur Jesus nie: “En die Seun van die Mens het gekom en geeet en gedrink, en julle sê, ‘Kyk, Hy is ‘n vraat en ‘n suiplap, ‘n vriend van tollenaars en sondaars.’ " (Lukas 7:34). Ons rus in God om so deur sy naelstring gevoed te word dat ons soos Hy begin kyk en innooi.
Gevoed om in te nooi
17 August 2016Share This Post
Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...
View ProfileWhat is Xplorio?
Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreOther Articles
When Another Relationship Comes to an End
There comes a point after another relationship ends when the silence becomes almost unbearable.
Help.CBD for Dogs, Cats and Pets at The Pet Grocer Gansbaai
Your pets are part of the family, and their health and happiness are important. At The Pet Grocer Gansbaai...
Golf Competition Results for 8 - 11 July 2026
Golf Competition Results for 8 - 11 July 2026.
Grootbos Foundation Teams in the Fynbos
We decided to take a short walk in the fynbos so that all the teams of Grootbos Foundation could hang out together in the fynbos.
Mandela Day Celebration | Saturday, 18 July 2026
Join us this Saturday for a vibrant community market filled with local flavour, delicious food, and live entertainment!












