Al die dae van my lewe

Al die dae van my lewe

NG Kerk Gansbaai

Al die dae van my lewe

Die Psalms is poësie en liedere. Poësie is vol stylfigure, veral personifikasie, waar daar aan nie-lewende voorwerp lewende eienskappe of “werk” toegedig word. Die Psalms het dan juis sulke voorbeelde wat nog altyd vir my mooi was, hier is twee: (ek haal aan uit die Direkte Vertaling)

Psalm 25: 21 “Mag onskuld en opregtheid my veilig hou…”
Psalm 23: 6 “net goedheid en trou liefde sal my volg al die dae van my lewe” (Die Hebreeus gee gevoel van dier wat jy volg, soos jou getroue hond.”

Miskien is daar ‘n lys personifikasies wat jy ook wil bid: Mag wysheid my lei, en liefde my omarm en getrouheid my troos en geduld my besoek….

Dan vertel die Bybel ons ook nog boonop dat die eienskappe wel lewend geword het in die lewe van Jesus.

Al die dae van my lewe

Dr. Lisel Joubert

Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Why You Don’t Have to Say Yes to Everyone

Why You Don’t Have to Say Yes to Everyone

Always saying YES does not buy you worth.

Rewilding Festival and R1 Million Fundraising Goal

Rewilding Festival and R1 Million Fundraising Goal

GGAP has completed our mural gift for Mathilda at Groeneweide.

Choosing Exterior Paint Colours for South African Homes

Choosing Exterior Paint Colours for South African Homes

Bring a little South African colour home!

Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026

Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026

Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026.

Gansbaai Golf Club
Meet the Woman Behind Elite Fires & Shutters

Meet the Woman Behind Elite Fires & Shutters

Behind Elite Fires & Shutters is Cornè Engelbrecht.

Elite Fires & Shutters
Overberg Geoscientists Group - October 2026 Newsletter

Overberg Geoscientists Group - October 2026 Newsletter

The latest Overberg Geoscientists Group newsletter is out!

See All Articles