Die Skepping behoort aan die Here

Die Skepping behoort aan die Here

NG Kerk Gansbaai

Die skepping behoort aan die Here

In die boek Joël word die Here se volk platgeslaan deur ‘n sprinkaanplaag. ‘n Wolk van verwoesting wat hongersnood en magteloosheid tot gevolg het. Ons lees van die verslaendheid in die eerste gedeelte van die kort boek, maar ook van hoop. Hoop nie net vir die mens nie, maar ook vir die grond:

“Jy moenie bang wees nie, ploegland,

jy moet bly wees en juig…” (2:21)

“Julle moenie bang wees nie,

vee in die veld..” (2:22)

Hoekom nie? Volgens 2:18: “Die Here het vir sy land opgekom, Hy het medelye betoon vir sy volk…” (Then the Lord became jealous for his land, and had pity on his people). Ons loop nooit die pad na vervulling van God se beloftes alleen as mens nie, ons is deel van iets groters, en God se skeppingshand is oor alles, mens, grond en dier. Miskien moet ons nie so verwaand raak om te dink dat ek die spil is waarondom alles draai. Die storie is altyd groter, maar met my hand in die grond waar ek plant en bewerk ook nader.

Die Skepping behoort aan die Here

Dr. Lisel Joubert

Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Why You Don’t Have to Say Yes to Everyone

Why You Don’t Have to Say Yes to Everyone

Always saying YES does not buy you worth.

Rewilding Festival and R1 Million Fundraising Goal

Rewilding Festival and R1 Million Fundraising Goal

GGAP has completed our mural gift for Mathilda at Groeneweide.

Choosing Exterior Paint Colours for South African Homes

Choosing Exterior Paint Colours for South African Homes

Bring a little South African colour home!

Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026

Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026

Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026.

Gansbaai Golf Club
Meet the Woman Behind Elite Fires & Shutters

Meet the Woman Behind Elite Fires & Shutters

Behind Elite Fires & Shutters is Cornè Engelbrecht.

Elite Fires & Shutters
Overberg Geoscientists Group - October 2026 Newsletter

Overberg Geoscientists Group - October 2026 Newsletter

The latest Overberg Geoscientists Group newsletter is out!

See All Articles