Aswoensdag

Aswoensdag

NG Kerk Gansbaai

Dit is Aswoensdag. Die begin van Lydenstyd. “Stof is jy en tot stof sal jy terugkeer”. Ons kan dit lees as futiliteit, downright depressing of as ‘n stuk verwondering. Het God nie vir adam uit die adamah gemaak nie? Die mens uit die grond, die aarde en met liefde aanmekaargeweef soos ‘n pottebakker klei vorm. Baie intiem en dan sy asem in hom ingeblaas. In sy slaap vir hom ‘n helper gevorm en saam met hulle gewandel in die tuin.

Die stof/aarde/klei is eintlik die storie van ons oorsprong, maar dit is verhaal van verwondering. Die iets wat gemaak is uit min. As ons dan terugkeer stof toe is dit ook deel van die verwondering, deel van die nuwe skepping wat gebeur na ons dood. Dit is juis in die verwondering wat ons nietig voel en skielik besef dat alles wat ons op roem niks is. Alles wat is is iets wat deur die hand van God gegaan het. Lydenstyd ook uitnodiging om net te kan praat oor al die sleg en sonde, die dinge wat jy saamdra, wat jou keer om voluit te wees. Tyd van intree vir alles en almal, al die woede, haat, seerkry, stukkendheid. Ons het lydenstyd nodig om weer heel te word.

Aswoensdag

Dr. Lisel Joubert

Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Why You Don’t Have to Say Yes to Everyone

Why You Don’t Have to Say Yes to Everyone

Always saying YES does not buy you worth.

Rewilding Festival and R1 Million Fundraising Goal

Rewilding Festival and R1 Million Fundraising Goal

GGAP has completed our mural gift for Mathilda at Groeneweide.

Choosing Exterior Paint Colours for South African Homes

Choosing Exterior Paint Colours for South African Homes

Bring a little South African colour home!

Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026

Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026

Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026.

Gansbaai Golf Club
Meet the Woman Behind Elite Fires & Shutters

Meet the Woman Behind Elite Fires & Shutters

Behind Elite Fires & Shutters is Cornè Engelbrecht.

Elite Fires & Shutters
Overberg Geoscientists Group - October 2026 Newsletter

Overberg Geoscientists Group - October 2026 Newsletter

The latest Overberg Geoscientists Group newsletter is out!

See All Articles