Beproef dit en proe

Beproef dit en proe

NG Kerk Gansbaai

Beproef dit en proe

Wat beteken dit om “goed” te wees? In Psalm 34:9 staan daar: “Beproef dit en ervaar: Die Here is goed, gelukkig is die mens wat by Hom skuil.” Die NRSV se versindeling verskil, by vers 8 staan daar: “O taste and see that the Lord is good; happy are those who take refuge in him.”

Die Hebreeuse woord is tomu en dit beteken ‘proe’. Hoekom die 83 vertaling dit vertaal met “kom ondervind” en die Direkte Vertaling met “beproef” weet ek nie, maar “proe” is baie meer sintuiglik.

In die res van Psalm 34 het “goed” dan ook verskillende nuanses. In vers 11 het dit te make met voedsel en vers 13 dit wat jy geniet in die lewe. In vers 15 is die oproep dat die mens die “goeie” moet najaag.

Goed dui op iets wat ek ervaar en beleef. Goed is nie perfek nie, dit dui op ‘n ervaring om die objek van iemand se guns te wees, om vreugde te ervaar. G’n wonder dat baie tradisies God sien as “good, true and beautiful”.

Miskien kan alles wat ons proe ons herinner dat God goed is.

Beproef dit en proe

Dr. Lisel Joubert

Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Why You Don’t Have to Say Yes to Everyone

Why You Don’t Have to Say Yes to Everyone

Always saying YES does not buy you worth.

Rewilding Festival and R1 Million Fundraising Goal

Rewilding Festival and R1 Million Fundraising Goal

GGAP has completed our mural gift for Mathilda at Groeneweide.

Choosing Exterior Paint Colours for South African Homes

Choosing Exterior Paint Colours for South African Homes

Bring a little South African colour home!

Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026

Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026

Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026.

Gansbaai Golf Club
Meet the Woman Behind Elite Fires & Shutters

Meet the Woman Behind Elite Fires & Shutters

Behind Elite Fires & Shutters is Cornè Engelbrecht.

Elite Fires & Shutters
Overberg Geoscientists Group - October 2026 Newsletter

Overberg Geoscientists Group - October 2026 Newsletter

The latest Overberg Geoscientists Group newsletter is out!

See All Articles