Kersmark 2012

Kersmark 2012

NG Kerk Gansbaai

Sedert Desember 2004 word die Kersmark jaarliks in die Pretoriussaal  gehou. Dit is gerig op die aankoop van bekostigbare kwaliteit geskenke vir Kersfees vir die hele familie. 'n Groot verskeidenheid eetgoed en lekkernye is te koop. Vrywilligers help jaarliks met aanwysings, toesighouding,verpakking van die aankope ensovoorts.  'n Lekker kuierkafee word daagliks deur die Vrouediens van die NGKerk bedryf met die doel om fondse in te samel. 

Die sameroepers van die groot projek is Gys en Linda Cilliers, Tel 028 3880110, sel nr 082 722 8604

Besoek ons op Facebook

Kersmark 2012

Xplorio

Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Stress Management for Ikamva Health Workers

Stress Management for Ikamva Health Workers

This week, we had the privilege of facilitating a wellness workshop with the Ikamva Health Workers, who provide essential home-based care...

i-MED africa
Arum Lily Frog and Eight-Day Curebush in the Overberg

Arum Lily Frog and Eight-Day Curebush in the Overberg

This good-looking little frog is an Arum Lily Frog.

Grootbos Foundation
New Winter Fashion

New Winter Fashion

New stock has arrived at Komtessa Boutique!

Komtessa Boutique
Feature Wall Ideas

Feature Wall Ideas

One wall. One bold decision. A completely different room.

CalmEze Products for Cats and Dogs

CalmEze Products for Cats and Dogs

If you're looking for CalmEze products in Gansbaai, you'll find the complete range at The Pet Grocer Gansbaai. 

The Pet Grocer
Sweet and Tangy Curry Beetroot

Sweet and Tangy Curry Beetroot

Add a burst of sweet and tangy flavour to every bite!

Prime Cuts Meat
See All Articles