Blog

Baardscheerders Bosch Pieke en Kronieke 1652 - 2004

Baardscheerders Bosch Pieke en Kronieke 1652 - 2004

Baardskeerdersbos Is Lekker

Eben Benade is in Baardskeerderbos gebore waar sy pa die skoolhoof was. Hier het hy groot geword en jare later terug gekeer om hierdie boek te skryf. Baie ure se navorsing en onderhoude is gedoen om te verseker dat die inligting feitelik korrek is en die stories van die Beebossers geboekstaaf word. Hierdie is 'n eiesoortige werk wat die geskiedenis van Baardskeerdersbos vaslê. Geen ander werk bestaan met hierdie omvang wat die ontstaan en ontwikkeling van die dorpie tot en met 2004 beskryf nie.

Eben sterf ongelukkig voordat die boek gepubliseer kan word. Gelukkig onderneem sy suster Linda, wat ook al die tikwerk vir Eben gedoen het, dat die publisering 'n belangrike nalatenskap vir Eben sal wees. Die boek is egter uit druk, en dis onmoontlik om 'n tweedehandse kopie te bekom want elkeen wat hierdie boek besit bewaar hom soos goud. Die Benade familie het egter nou vir Travelling Tortoise toestemming verleen om nog 'n druk te laat doen. Dit is egter 'n beperkte aantal en dus bly dit 'n gesogte item. Die ideale geskenk vir die wat in die geskiedenis van nie net Baardskeerdersbos nie, maar die Overberg belangstel.

Die boek word tans gedruk en gebind en sal vanaf 7 Desember 2018 beskikbaar wees! Die boek kan by die BBosIsLekker Info winkel of aanlyn gekoop word.

Baardscheerders Bosch Pieke en Kronieke 1652 - 2004

Sarien Lategan

All things happening in Baardskeerdersbos. Anything you need in BBos - Book your accommodation and activities with us. #BBosIsLekker infoshop in Baardskeerdersbos stock a range of local produce, handmade and homecooked.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Why Feed Your Dog Fresh and Raw Food?

Why Feed Your Dog Fresh and Raw Food?

At The Pet Grocer Gansbaai, we believe that good nutrition is one of the most important parts of keeping your dog happy, healthy and full of life.

The Pet Grocer
Overstrand Tourism Diary: 7 - 11 Oct 2026

Overstrand Tourism Diary: 7 - 11 Oct 2026

Here’s the latest Overstrand Tourism Diary!

Gansbaai Tourism
How to Overcome Limiting Beliefs and Become the True You

How to Overcome Limiting Beliefs and Become the True You

There is a longing inside of you waiting to break through to the surface. It is the true you calling.

Spring Wildflowers at Grootbos and Walker Bay

Spring Wildflowers at Grootbos and Walker Bay

Spring Wildflowers at Grootbos and Walker Bay.

Grootbos Foundation
Gans-Berg News - 9 October 2026

Gans-Berg News - 9 October 2026

This week’s local news.

Gans-Berg Nuus / News
Solar Panel Installation in the Overberg

Solar Panel Installation in the Overberg

Another happy client and another solar installation completed by Thunder Services & Solar!

See All Articles