Blog

Kersdag Dienste / Versoeningsdag / Nuwejaarskoepons

Kersdag Dienste / Versoeningsdag / Nuwejaarskoepons

NG Kerk Gansbaai

Kersdag Dienste / Versoeningsdag / Nuwejaarskoepons

Maskers is verpligtend by al die dienste.

 
Gansbaai Kerk

 • 07:00 - Dr. Lisel Joubert

 • 08:00 - Ds. Hennie Basson

 • 09:00 - Ds. Mauritius Pienaar

 • 10:00 - Prof. Daniel Louw

 
Pearly Beach

 • 08:00 - Ds. Johan Rossouw

 • 09:30 - Ds. Johan Rossouw

 
Baardskeerdersbos

 • 09:30 - Ds. Louwtjie Bouwer

 
Strandskloof Karavaanpark

 • 09:30 - Ds. Hennie Basson

 
Oujaarsdienste

 • 18:00 - Ds. Johan Rossouw (Pearly Beach)

 • 18:30 - Ds. Floors Avenant

 
Versoeningsdag, 16 Desember 2021

Aangesien die beroking van die Kerkgebou vir kewers in die week van 13 Desember gaan plaasvind, word die diens van 16 Desember verskuif vanaf die kerk na die kleinsaal / braaikamer. Jammer vir die ongerief.

Tyd: 09:00

 
Nuwejaarskoepons

In plaas daarvan om kerskoepons te gee gedurende Kerstyd, gaan ons eerder geldelike hulp aan gemeentelede gee gedurende Januarie wanneer die nood baie hoog is. U bydrae sal waardeur word en kan by die Kerkkantoor inbetaal word of in die Kerk se rekening.

NG Kerk Gansbaai, Absa Tjekrek. 3220150983

Kerkkantoor

Kantoor sluit 23 Desember 2021 en sal weer 3 Januarie 2022 open.

Vir meer inligting, kontak NG Kerk Gansbaai.

Kersdag Dienste / Versoeningsdag / Nuwejaarskoepons

NG Kerk Gansbaai

Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Got a Love for Words? Come Join Gansveer in Gansbaai!

Got a Love for Words? Come Join Gansveer in Gansbaai!

Writers, poets, storytellers and word lovers, this invitation is for you!

Gansveer Poetry Group
Senior Chihuahua Jack Needs a Loving Retirement Home

Senior Chihuahua Jack Needs a Loving Retirement Home

Jack is a 9-year-old Chihuahua who has lost his elderly dad and is struggling to cope...

Fostering Animals
Fish Fever Celebrates 30 Years in Gansbaai

Fish Fever Celebrates 30 Years in Gansbaai

Last Saturday was a very special day for one of Gansbaai’s best-known local businesses. 

Fish Fever
Anger Is Not Your Identity

Anger Is Not Your Identity

You were never supposed to become the anger.

See All Articles