13 Februarie 2022: Vrugtefees

13 Februarie 2022: Vrugtefees

NG Kerk Gansbaai

image left

13 Februarie 2022: Vrugtefees

Datum: Sondag, 13 Februarie 2022

Tyd: 11:00

Waar: Kategeselokal by Kerk

Ete Kinders:

 • Vrugte, sap en ete word voorsien

Ete Ouers:

 • Piekniekmandjie of bring-en-braai

 • Braaidromme en braaivure word voorsien

Onthou:

 • Swemklere, sonbrandroom, sambrele, gazebo's en eie braairoosters

 
Kom ons kuier lekker saam as gesinne en vriende en skop die kategesejaar op n gesellige noot af!

Kontak NG Kerk Gansbaai vir meer inligting.

13 Februarie 2022: Vrugtefees

NG Kerk Gansbaai

Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Got a Love for Words? Come Join Gansveer in Gansbaai!

Got a Love for Words? Come Join Gansveer in Gansbaai!

Writers, poets, storytellers and word lovers, this invitation is for you!

Gansveer Poetry Group
Senior Chihuahua Jack Needs a Loving Retirement Home

Senior Chihuahua Jack Needs a Loving Retirement Home

Jack is a 9-year-old Chihuahua who has lost his elderly dad and is struggling to cope...

Fostering Animals
Fish Fever Celebrates 30 Years in Gansbaai

Fish Fever Celebrates 30 Years in Gansbaai

Last Saturday was a very special day for one of Gansbaai’s best-known local businesses. 

Fish Fever
Anger Is Not Your Identity

Anger Is Not Your Identity

You were never supposed to become the anger.

See All Articles