Blog

Meditasie geskryf deur Dr. Lisel Joubert

Meditasie geskryf deur Dr. Lisel Joubert

NG Kerk Gansbaai

Meditasie geskryf deur Dr. Lisel Joubert

Ek smag elke jaar na Aswoensdag. Om binne die ruimte van die liturgie en saam met generasies van gelowiges (lewend en dood) te kan sit (al is dit metafories) met as op my kop en te mag huil. Om skoongewas te word deur trane, om bewus te word dat ek nie so vry is as wat ek dink nie - om gestroop te word van alles wat ek so desperaat aan vasklou. Om te onthou Christus is genoeg - oorvloedig genoeg. Aswoensdag is die begin van lydenstyd. In sekere tradisies ontvang die gelowiges op Aswoensdag die as van die vorige jaar se palmtakke (van Palmsondag) op hulle voorkoppe, saam met die woorde: “Bekeer en glo die evangelie” of “Stof is jy en tot stof sal jy terugkeer”. Miskien is dit juis die as op ons voorkoppe wat ons na mekaar kan laat kyk en herinner: Ons is net mens, geskape na God se beeld, altyd afhanklik, maar diep dankbaar.

Meditasie geskryf deur Dr. Lisel Joubert

NG Kerk Gansbaai

Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Natalie-Dominique Louw’s Déjà Vu Paintings

Natalie-Dominique Louw’s Déjà Vu Paintings

Step into Déjà Vu with our Local Artist Shine at Groeneweide Farm

Reconnecting With Yourself

Reconnecting With Yourself

Reconnect to rediscover your true self

Medal Haul for Stanford Canoe Club at Nationals

Medal Haul for Stanford Canoe Club at Nationals

Team Stanford Delivers Outstanding Performances at SA Canoe Sprint Championships

Grootbos Foundation
From Confusion to Clarity

From Confusion to Clarity

Clarity comes from reconnecting within

Hello April, Hello Diamonds!

Hello April, Hello Diamonds!

Diamonds are a girl's best friend.

Mood Board Masterclass Round Two: 2 May 2026

Mood Board Masterclass Round Two: 2 May 2026

Creative mood board workshop event at Kaliko.

See All Articles