Wereldbiddag vir Vroue

Wereldbiddag vir Vroue

NG Kerk Gansbaai

Wereldbiddag vir Vroue

Image 1
Image 2

Vrydag 4 Maart 2022 is Wereldbiddag vir vroue in die NG Kerk gehou. Die verrigtinge was onder leiding van Marina van Dyk. Saam met haar op die foto van links na regs is haar "helpers" met die aanbiedinge, Liesbet Kondoktor (VGK Blompark), Marina, Anita  Johnson (Family Church), Surika Jansen van Rensburg (Lede van Christus) en Verna Fortuin ook van die  VGK wie die sangbegeleiding gedoen het.

Die tema was "Ek weet wat Ek vir jou beplan". Skriflesing uit Jeremia 29:1-14. Die skrifgedeelte is deel van 'n brief wat Jeremia aan die ballinge skryf waarin God Sy plan uiteensit: hulle moes bly waar hulle is en nuwe lewens vir hulself in hierdie vreemde land bou.

Foto 2 is die voorstelling van die embleem soos deur Anita Botha en Elcine Hulme uitgebeeld.

Wereldbiddag vir Vroue

NG Kerk Gansbaai

Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Natalie-Dominique Louw’s Déjà Vu Paintings

Natalie-Dominique Louw’s Déjà Vu Paintings

Step into Déjà Vu with our Local Artist Shine at Groeneweide Farm

Reconnecting With Yourself

Reconnecting With Yourself

Reconnect to rediscover your true self

Medal Haul for Stanford Canoe Club at Nationals

Medal Haul for Stanford Canoe Club at Nationals

Team Stanford Delivers Outstanding Performances at SA Canoe Sprint Championships

Grootbos Foundation
From Confusion to Clarity

From Confusion to Clarity

Clarity comes from reconnecting within

Hello April, Hello Diamonds!

Hello April, Hello Diamonds!

Diamonds are a girl's best friend.

Mood Board Masterclass Round Two: 2 May 2026

Mood Board Masterclass Round Two: 2 May 2026

Creative mood board workshop event at Kaliko.

See All Articles