Home › Cape Whale Coast › Gansbaai › Local Stories › Community

27 Mei 2022: Boereworsrolle / Sausage Rolls

27 Mei 2022: Boereworsrolle / Sausage Rolls

Laerskool Gansbaai

image left

27 Mei 2022: Boereworsrolle / Sausage Rolls

Die OOV hou boereworsrolverkope op 27 Mei.

Kaartjies sal beskikbaar wees vanaf Vrydag, 13 Mei tot en met Woensdag, 25 Mei by tannie Elna. Stuur gerus 'n geldjie saam met u kind. Die verkope sal uit die klubhuis gedoen word en die hek by die krieketnette, asook die klein hekkie by die kerk sal oop wees.

Die boereworsrolle sal vanaf 13:00 tot 17:00 beskikbaar wees vir afhaal. Onthou asb om jul kaartjies saam te bring, sonder dit kan ons ongelukkig nie die kos uitgee nie.

Kaartjies is slegs R25 elk.

Ons vra groot asb jul ondersteuning vir hierdie fondsinsamelingsprojek. Alle fondse wat ingesamel word, is om die skool te verbeter en so ook die kinders se ervaring en tyd hier by ons. Baie dankie vir jul voortdurende ondersteuning!

27 Mei 2022: Boereworsrolle / Sausage Rolls

Laerskool Gansbaai

Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Natalie-Dominique Louw’s Déjà Vu Paintings

Natalie-Dominique Louw’s Déjà Vu Paintings

Step into Déjà Vu with our Local Artist Shine at Groeneweide Farm

Reconnecting With Yourself

Reconnecting With Yourself

Reconnect to rediscover your true self

Medal Haul for Stanford Canoe Club at Nationals

Medal Haul for Stanford Canoe Club at Nationals

Team Stanford Delivers Outstanding Performances at SA Canoe Sprint Championships

Grootbos Foundation
From Confusion to Clarity

From Confusion to Clarity

Clarity comes from reconnecting within

Hello April, Hello Diamonds!

Hello April, Hello Diamonds!

Diamonds are a girl's best friend.

Mood Board Masterclass Round Two: 2 May 2026

Mood Board Masterclass Round Two: 2 May 2026

Creative mood board workshop event at Kaliko.

See All Articles