Blog

Vakature: Graad 4 en 5 Opvoeder

Vakature: Graad 4 en 5 Opvoeder

Laerskool Gansbaai

Vakature: Graad 4 en 5 Opvoeder

Beheerliggaamkontrak

11 Julie - 14 Desember 2022 (moontlikheid van verlenging)

Laerskool Gansbaai verlang die dienste van n dinamiese en veelsydige opvoeder wat sal inpas by die hoe akademiese, sport- en kulturele standaarde van die skool. Aasoeke word ingewag vir n Posvlak 1-opvoeder wat ten volle tweetalig is in Afrikaans en Engels.

 
Kriteria

Applikant moet B.Ed-gekwalifiseerd wees met Afrikaans as onderrigtaal, beskik oor KABV-opleiding en/of ervaring, SARO-geregistreerd en rekenaargeletterd. Kanidaat sal verantwoordelik wees vir die volgende:

• Afrikaans Huistaal en Sosiale Wetenskap (Gr 4)

• NW Teg (Gr 5)

• Vakhoof in Engels 1ste Add Taal (Gr 6 + 7), SW (Gr 7) en LO Prakties (Gr 5 - 7)

• 0/13 Rugby en Krieket (Afrigter en Skeidsregter)

• Beampte en afrigting van gewigstoot

• Uitsetekende klaskamerbestuur, goeie dissipline, organisatoriese-, administratiewe- en goeie interpersoonlike vaardighede sal in die kandidaat se guns tel.

Sluitingsdatum vir aansoeke: 31 Mei 2022 om 12:00

Volledige CV kan gestuur word aan admin@laerskoolgansbaai.co.za

Slegs kanidate wat op die finale kortlys is, sal gekontak word vir onderhoude op Maandag, 6 Junie 2022.

Vir meer inligting, kontak Laerskool Gansbaai.

Vakature: Graad 4 en 5 Opvoeder

Laerskool Gansbaai

Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Natalie-Dominique Louw’s Déjà Vu Paintings

Natalie-Dominique Louw’s Déjà Vu Paintings

Step into Déjà Vu with our Local Artist Shine at Groeneweide Farm

Reconnecting With Yourself

Reconnecting With Yourself

Reconnect to rediscover your true self

Medal Haul for Stanford Canoe Club at Nationals

Medal Haul for Stanford Canoe Club at Nationals

Team Stanford Delivers Outstanding Performances at SA Canoe Sprint Championships

Grootbos Foundation
From Confusion to Clarity

From Confusion to Clarity

Clarity comes from reconnecting within

Hello April, Hello Diamonds!

Hello April, Hello Diamonds!

Diamonds are a girl's best friend.

Mood Board Masterclass Round Two: 2 May 2026

Mood Board Masterclass Round Two: 2 May 2026

Creative mood board workshop event at Kaliko.

See All Articles