Bulletin: Orrel

Bulletin: Orrel

NG Kerk Gansbaai

Image

Bulletin: Orrel

Soos ons almal al agtergekom het, is ons kerk stil sonder die pragtige klanke van ons orrel, soos ons ook weet, is die orrel sinoniem met ons kerk.

n Taakspan is aangestel om die herstel van die orrel te ondersoek. Na deeglike navorsing, asook navrae by ander gemeentes wat soortelyke probleme met hul orrels ervaar het, is besluit om n kwotasie vir die volledige herstel van ons orrel teen die beraamde koste van ongeveer R100 000 te aanvaar.

Derhalwe is daar besluit om n orrelfonds te stig vir die insameling van hierdie fondse.

Die taakspan is deur die Kerkraad versoek om die herstelprojek en die fondsinsamelings poging te koordineer.

Ons eerste projek is n looitjielys waar die wenner 2 aande vir homself en sy gesin by die Goedereede gasteplaas, Robertson, kan wen. Vir meer besonderhede kontak ons Kantoor.

Skenkings/donasies kan by die Kerkkantoor gemaak word of in n koevert gemerk "Orrelfonds" in die kollektebord tydens eredienste geplaas word.

Vir enige navrae kontak gerus die Kerkkantoor.

 
Looitjielys ten bate van NG Kerk Gansbaai Orrelfonds: R25 per looitjie
Goedereede Guest Farm, Robertson

Wen 2 aande vir jou en jou gesign by die gastehuis op n plaas, 8km buite Robertson langs die Breerivier. Julle sal ook n bottel Rietvallei-wyn met aankoms ontvang en varsgebakte beskuit van die plaas. Besoek gerus die webwerf www.goedereede.co.za vir meer inligting en foto's.

Image 2
Bulletin: Orrel

NG Kerk Gansbaai

Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Natalie-Dominique Louw’s Déjà Vu Paintings

Natalie-Dominique Louw’s Déjà Vu Paintings

Step into Déjà Vu with our Local Artist Shine at Groeneweide Farm

Reconnecting With Yourself

Reconnecting With Yourself

Reconnect to rediscover your true self

Medal Haul for Stanford Canoe Club at Nationals

Medal Haul for Stanford Canoe Club at Nationals

Team Stanford Delivers Outstanding Performances at SA Canoe Sprint Championships

Grootbos Foundation
From Confusion to Clarity

From Confusion to Clarity

Clarity comes from reconnecting within

Hello April, Hello Diamonds!

Hello April, Hello Diamonds!

Diamonds are a girl's best friend.

Mood Board Masterclass Round Two: 2 May 2026

Mood Board Masterclass Round Two: 2 May 2026

Creative mood board workshop event at Kaliko.

See All Articles