Home › Cape Whale Coast › Gansbaai › Local Stories › Community

Sondag 25 Junie 2022: Biddag: Middelafhanklikes

Sondag 25 Junie 2022: Biddag: Middelafhanklikes

NG Kerk Gansbaai

Sondag 25 Junie 2022: Biddag: Middelafhanklikes

Middelafhanklikheid is ‘n té algemene verskynsel in ons samelewing, ‘n groot bron van kommer. Verslaafdes word vasgevang in’n spiraal waaruit moeilik ontsnap word, ongeag of dit op hul eie of met profesionele hulp.

Plaaslik bied Ikamva (‘n NGO) spesialisdienste teen middelafhanklikheid. Ikamva beteken “toekoms” in Afrikaans. Die area wat bedien word sluit in groter Gansbaai-gebied, sowel as omliggende plase en dorpe.

Lizel Murtz is die plaaslike maatskaplike werker.

Ikamva se kantoor is geleë in die gemeenskapsaal in Blompark. Tuisbesoeke word ook gedoen.

Kantoorure is Maandag tot Donderdag 08:00 - 15:00 en Vrydag 08:00 - 14:00.

Kontakbesonderhede is: telefoonnommer 028 007 0327 en epos: Ikamvamaatskaplik @gmail.com

Sondag 25 Junie 2022: Biddag: Middelafhanklikes

NG Kerk Gansbaai

Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Natalie-Dominique Louw’s Déjà Vu Paintings

Natalie-Dominique Louw’s Déjà Vu Paintings

Step into Déjà Vu with our Local Artist Shine at Groeneweide Farm

Reconnecting With Yourself

Reconnecting With Yourself

Reconnect to rediscover your true self

Medal Haul for Stanford Canoe Club at Nationals

Medal Haul for Stanford Canoe Club at Nationals

Team Stanford Delivers Outstanding Performances at SA Canoe Sprint Championships

Grootbos Foundation
From Confusion to Clarity

From Confusion to Clarity

Clarity comes from reconnecting within

Hello April, Hello Diamonds!

Hello April, Hello Diamonds!

Diamonds are a girl's best friend.

Mood Board Masterclass Round Two: 2 May 2026

Mood Board Masterclass Round Two: 2 May 2026

Creative mood board workshop event at Kaliko.

See All Articles