Bybelsondag 2013

Bybelsondag 2013

NG Kerk Gansbaai

Tagtig jaar gelede op Sondag 27 Augustus 1933 is die eerste Bybel in Afrikaans amptelik in Bloemfontein in gebruik geneem. Sederdien het die Bybelgenootskap net meer as 11,1 miljoen Afrikaanse Bybels versprei. Dit is om die Here te loof en dank! Die vasteland waar die meeste volledige Bybels vertaal is, is Afrika. In Suid-Afrika het al 11 amptelike tale 'n volledige Bybel. Die Bybelgenootskap van Suid-Afrika is ook tans besig met 'n Engelse Bybel vir Dowes, 'n nuwe Zulu en Afrikaanse Bybel. Die eerste Bybel wat in 'n inheemse taal verskyn het, was die Tswana Bybel in 1857.

Sondag 25 Augustus 2013 gaan die deuroffer vir ons plaaslike Bybelverspreiding. Die fonds word gebruik om bybels te subsidieer. Die afgelope jaar is 255 Xhosa, Zulu, Sotho en Tsonga bybels verkoop en 91 Afrikaans en Engelse bybels. Die fonds bestaan ongeveer 30 jaar en word deur die kerkkantoor geadministreer.

Bybelsondag 2013

A Swart

Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Antje Shone Art Exhibition at Groeneweide Farm in Franskraal

Antje Shone Art Exhibition at Groeneweide Farm in Franskraal

GGAP IS BLESSED to have Antje Shone on our team.

Prominent Paints Ultra Shield for Coastal Homes

Prominent Paints Ultra Shield for Coastal Homes

Living near the coast? Your exterior walls need a little extra protection.

Meet Klonki

Meet Klonki

Klonki is a +- 3-year-old male looking for a loving forever home.

BARC Animal Welfare
Wind Dried Lamb Ribs

Wind Dried Lamb Ribs

Prime Cuts Meat has wind dried lamb ribs, made fresh every day and available while stocks last!

Prime Cuts Meat
Recent Pergola Build in Franskraal

Recent Pergola Build in Franskraal

Another pergola project completed by Thunder Services & Solar in Franskraal.

Mosaic Bowls for Sale in Gansbaai

Mosaic Bowls for Sale in Gansbaai

Looking for something pretty and different for your home?

See All Articles