
Nuwe Onderwyser: Francois Gerber (Graad 5.1)
"Ek het my Graad verwerf deur Unisa in 2022.
In my vrye tyd speel ek graag kitaar. Ek geniet dit om die natuurskoon en kleiner dinge in die lewe vas te vang in n foto. Ek skryf graag kort stories en droom daarvan om eendag my eie boek vry te stel."









