Gansbaaier Hermanus se Hoofseun

Gansbaaier Hermanus se Hoofseun

Gansbaai Courant

André-Pierré Gouws (regs), ‘n knap produk van Laerskool Gansbaai, is as 2014 se Hoofseun vir Hoërskool  Hermanus aangewys.

Naas die akademie, is André-Pierré ook ‘n kranige rugbyspeler en het Boland in die o/18 Atlantic Sewes Toernooi aan die einde van September in Pretoria verteenwoordig. Hy is ook in die Boland Elite Groep vir vyftienman-rugby vir 2014 opgeneem. Met hierdie prestasie het hy vol Erekleure verwerf. André-Pierré is die seun van André en Carla Gouws van Gansbaai.

Hardus Botha
 

Gansbaaier Hermanus se Hoofseun

Hardus Botha

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More