Blog

LSG-koor presteer uitstekend

LSG-koor presteer uitstekend

Gans-Berg Nuus / News

Image

LSG-koor presteer uitstekend

-Goue Eisteddfod-diploma-

Laerskool Gansbaai (LSG) se koor spog alreeds met baie prestasies. Nou is Eisteddfod se kompetisie weer eens by hulle lys van prestasies gevoeg - ‘n pragtige en welverdiende Goue Diploma (86%) wat hulle by die Overbergse Koor Eisteddfod verwerf het (verlede jaar is hulle met Silwer beloon). Baie geluk aan hierdie leerders!

Die beoordelaars het hulle tevredenheid oor die koor duidelik uitgespreek. Hulle was vol lof en komplimente oor die koor se optrede, voorkoms en dissipline. “Dit maak ons skool trots,” het een van die organiseerders gesê.

Asanti Smit en Carla du Toit is opreg bedank vir hulle harde werk en baie tyd wat hulle aan die koor afstaan, wat ook tot die bevordering van LSG se kultuur-aktiwiteite bydra. Die leerders en hulle ouers is ook bedank vir die gereelde opofferings wat gemaak word om die kooroefeninge en optredes by te woon.

(Foto’s verskaf)

 
Hardus Botha
LSG-koor presteer uitstekend

Gans-Berg Nuus / News

Gans-Berg Nuus / News is a weekly bilingual community newspaper serving Gansbaai and the surrounding Overstrand areas. Alternating between Afrikaans and English on the front page, it provides current local news, municipal updates, business advertising, and general items of interest. Businesses and p...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Horseback Adventures

Horseback Adventures

Make your top bucket list dream come true...

Change Your Mindset, Change Your Life

Change Your Mindset, Change Your Life

Nothing changes outside unless it changes inside first.

Golf Competition Results for 16 - 19 Sep 2026

Golf Competition Results for 16 - 19 Sep 2026

Golf Competition Results for 16 - 19 Sep 2026.

Gansbaai Golf Club
New Arrivals at Komtessa Boutique!

New Arrivals at Komtessa Boutique!

Fresh styles have arrived at Komtessa Boutique!

Komtessa Boutique
A Wonderful Guest Review

A Wonderful Guest Review

We love hearing from our guests! 

Amazing Grace B&B
New Hair Salon Team Members

New Hair Salon Team Members

We’re so excited to welcome Andrea Bergstedt and Valerie Woods to the Visions Styl’n Chic team!

Visions Styl'n Chic
See All Articles