
Words of Arts Fees - 16 Augustus 2023
Al die wenners van Kring 1, 2 en 3 se kunswerke is tentoongestel tydens die finale rondte van die fees.
Baie geluk aan die volgende leerders met hul prestasies by die Words of Art Fees 2023:
Kategorie 2 - Kreatiewe Skryfwerk:
2de plek: Sylvie Pretorius (Graad 3)
Kategorie 3 - Tegnologie en 3D Kuns:
2de plek: Eben du Plessis (Graad 2)
2de plek: Vera du Plessis (Graad 3)











