Golf Competition Results for 25 - 28 Desember 2024

Golf Competition Results for 25 - 28 Desember 2024

Gansbaai Golf Club

Golf Competition Results for 25 - 28 Desember 2024

Woensdag, 25 Desember 2024 was die Gholfklub gesluit vir Kersfees.

Vrydag, 27 Desember 2024: Pero Heyns wen die 9-putjie Enkel Stableford met 22 punte, gevolg deur Sakkie vd Merwe 20, Pieter Loubser 17, Owen Huxham 17, Pieter Uys 17, John Smith 15, George Hunt 15, Neil Harrison 14, JP Laubscher 13, Andre Hage 13.

Image 1

Saterdag, 28 Desember 2024:  Johan Coetzee wen die Enkel Stableford kompetisie met 38 punte, gevolg deur Pieter Loubser 36, Cobus Dippenaar 36, Barry Fourie 35, Marietjie de Villiers 35, Leon Lombaard 34, Solly Wessels 34, Hugo Groenewald 32, Frans Conradie 29, Stephen Brown 27.   Naaste aan die pen op no.11 was Johan Coetzee (rooi bof) en Pieter Coetzee (geel bof).

Image 1

Upcoming / Komende

Saterdag, 4 Januarie 2025 is die Fondsinsamelings Gholfdag vir die NG Kerk. Die formaat is 'n 2Ball American Scramble Houespel.  Kom ondersteun asb hierdie verdienstelike fondsinsameling en geniet 'n heerlike dag se spel.

Verjaarsdae: Corrie Avenant (5), Roland Potgieter (7), Gordon Miles (9), Daniel vd Merwe (10).

Ons wens graag al ons lede sowel as die komitee 'n Voorspoedige Nuwe Jaar toe.  Mag goeie gesondheid, geluk, vrede en vreugde daagliks jou deel wees in 2025.  Mag die liefdevolle teewoordigheid van God sigbaar wees in jou en jou geliefdes se lewens. 

Golf Competition Results for 25 - 28 Desember 2024

Gansbaai Golf Club

Gansbaai Golf Club in Kleinbaai offers a beautiful 9-hole (18-tee) golf course in between indigenous fynbos and the ocean. The course has a links-style layout with stunning sea views from most fairways. The club has permanent spectators, including resident Cape Grysbokkies, Anguilla tortoises and Ki...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Why Success Still Feels Empty

Why Success Still Feels Empty

How many times have you reached a goal you were certain would bring fulfilment...

Sport Updates

Sport Updates

This week, Grootbos coaches have assisted at local schools inter-house athletics days.

Grootbos Foundation
Laerskool Gansbaai Kleuresport 2026

Laerskool Gansbaai Kleuresport 2026

Laerskool Gansbaai se jaarlikse kleuresport-atletiekbyeenkoms is op 22 en 23 Januarie 2026 aangebied.

Laerskool Gansbaai
Graad 2 van Laerskool Gansbaai Begin Clivia-Kweekprojek

Graad 2 van Laerskool Gansbaai Begin Clivia-Kweekprojek

Graad 2 het vandag hul selfgekweekte clivia-plantjies uitgeplant in plastieksakke.

Laerskool Gansbaai
Long-Distance Transport from Botrivier to Johannesburg

Long-Distance Transport from Botrivier to Johannesburg

We safely transported 44 people from Brides Revival Ministry in Botrivier all the way to Johannesburg.

MNRJ Transport
Give a child a head start in 2026

Give a child a head start in 2026

Every year, the Grootbos Foundation supports the children in our Sports Programme...

Grootbos Foundation
See All Articles