Golf Competition Results for 2 - 5 April 2025

Golf Competition Results for 2 - 5 April 2025

Gansbaai Golf Club

Golf Competition Results for 2 - 5 April 2025

Woensdag, 2 April 2025: Bev Swart wen die Enkel Stableford Sloegterskompetisie met 39 punte, gevolg deur Andrew Dalgleish 38, Anton Jordaan 37, Gordon Miles 37, Solly Wessels 35, Dawie Viljoen 35, Clive Bailey 35, Drian Britz 34, Jacques Louw 33. Anton Jordaan was naaste aan pen op no.17, en teken ook 'n Spog Twee aan op no.17.

Image 1

Vrydag, 4 April 2025: George Hunt wen die 9-putjie Enkel Stableford met 21 punte, gevolg deur Willem Germishuys 19, Deon Momberg 19, Callie Lourens 18, Marietjie de Villiers 18, Berty Sassman 17, Jacques Louw 16, JP Laubscher 15, Johan du Preez 15, Pero Heyns 15. Willem Germishuys teken 'n Arend aan op putjie no.10.

Image 1

Saterdag, 5 April 2025: D Britz, JP Laubscher, A Laubscher & D Coetzee met 55 nett, wen die 4Ball American Scramble wat die Battery Corp van Gansbaai en Bredasdorp se borgdag vir fondsinsameling was vir Anneka du Preez. Sy is gekies om SA Skaak te verteenwoordig in Griekeland. Tweede was S vd Merwe, L le Grange, R le Grange & A Matthee 55, B Sassman, A Jordaan, M Tobias, G Miles 57, W Wallace, A Kloppers, C Spanellis, & J Lotter 57, A Hage, C Avenant, M Germishuys & J Pretorius 59, K Booysens, D Momberg, J Pieterse en C Neethling 59, M de Villiers, P Pretorius, L Lombaard & C Dippenaar 59, J Nel, C Bent, Rudi , R van Staanden 60, P Laubscher, W Germishuys, Trevor Archer, Jonny Brandt 60, L Aitken, A Dalgleish, L Kemm & M Bury 60. Naaste aan die penne: No.2 was M Tobias; No 8; No.11 was Jasson Goosen (geel Bof) en R van Staanden (rooi bof). 

Image 1

Die opkoms van 60 spelers het gesorg vir 'n baie opwindende dag wat deur almal geniet is, en hopelik bygedra het tot 'n suksesvolle ondervinding vir Anneka du Preez in Griekeland. Ons wens haar alles van die beste toe - hou Gansbaai se naam hoog, Anneka! 

Die hoofborg was Battery Corp van Pieter Smal & Johan du Preez. Pieter bedank die volgende borge vir hul bydrae: Richie Rentals, Pieter Loubser, JP Laubscher, Gansbaai Tap & Tile. Dankie ook aan Juanita, Natasha, Wendy en Abigale vir hul hulp met die hamburgers.

Die komitee en lede bedank ook vir Pieter Smal & Johan du Preez vir hierdie wonderlike borgdag wat so baie vir die Klub beteken het.

Baklei Liga het op Montaque gespeel en wen 2 en 1. Veels geluk aan kaptein Bev Swart en sy span!

Upcoming / Komende

Saterdag, 12 April 2025: Kompetisie is 'n Houespel.

Vrydag, 11 April 2025 is dit Steak aand.

Verjaarsdae: Joe Cesare (13), Hendry van Appeldoorn (17), Anton Goosen (17), Werner Muller (18). Veels geluk!

Golf Competition Results for 2 - 5 April 2025

Gansbaai Golf Club

Gansbaai Golf Club in Kleinbaai offers a beautiful 9-hole (18-tee) golf course in between indigenous fynbos and the ocean. The course has a links-style layout with stunning sea views from most fairways. The club has permanent spectators, including resident Cape Grysbokkies, Anguilla tortoises and Ki...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Why Success Still Feels Empty

Why Success Still Feels Empty

How many times have you reached a goal you were certain would bring fulfilment...

Sport Updates

Sport Updates

This week, Grootbos coaches have assisted at local schools inter-house athletics days.

Grootbos Foundation
Laerskool Gansbaai Kleuresport 2026

Laerskool Gansbaai Kleuresport 2026

Laerskool Gansbaai se jaarlikse kleuresport-atletiekbyeenkoms is op 22 en 23 Januarie 2026 aangebied.

Laerskool Gansbaai
Graad 2 van Laerskool Gansbaai Begin Clivia-Kweekprojek

Graad 2 van Laerskool Gansbaai Begin Clivia-Kweekprojek

Graad 2 het vandag hul selfgekweekte clivia-plantjies uitgeplant in plastieksakke.

Laerskool Gansbaai
Long-Distance Transport from Botrivier to Johannesburg

Long-Distance Transport from Botrivier to Johannesburg

We safely transported 44 people from Brides Revival Ministry in Botrivier all the way to Johannesburg.

MNRJ Transport
Give a child a head start in 2026

Give a child a head start in 2026

Every year, the Grootbos Foundation supports the children in our Sports Programme...

Grootbos Foundation
See All Articles