Laaste Sitplekke vir die 120 Jaar Feesdinee
Oud-leerders van Laerskool Gansbaai!!
'n Paar sitplekke is beskikbaar weens onvoorsiene kansellasies.
Kontak gerus Laerskool Gansbaai teen Woensdag, 28 Oktober 2026 voor 10:00 indien u deel van hierdie feestelike geleentheid wil wees.
Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...
View Profile
What is Xplorio?
Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More